Daar word opgemerk dat die debat rondom Afrikanerbevryding buite die raamwerk van ‘n eksodusmotief of bevrydingsteologie deur die verskillende debatvoerders gedoen word. As die Afrikaner gesien word as ‘n blote konglomeraat van individue in dieselfde land wat toevallig Afrikaans praat en dieselfde kultuur deel, dan is die politieke uitkomste anders en dan val die eksodusmotief
Lees verder: Onderdrukking en die eksodus-motief in Afrikaner-bevryding