Is dit dalk 'n aanduiding van die houding van die nuwe Amerikaanse administrasie met die klem wat op rasse-ideologie val en nie op meriete nie? Iemand moes dalk nader gekyk het na die belangrike dokument wat President Obama saamgeneem het na Moskou. In 'n verklaring wat die Withuis uitgereik het oor die ooreenkoms wat pas
De Lille kla ‘wit kaffer teef’ aan
Die leier van die Onafhanklike Demokrate, Patricia de Lille, het minstens vyf aanklagte van crimen injuria teen Lara Johnstone van George gebring wat tans voor die landdroshof dien, berig Beeld.
Die leier van die Onafhanklike Demokrate, Patricia de Lille, het minstens vyf aanklagte van crimen injuria teen Lara Johnstone van George gebring wat tans voor die landdroshof dien, berig Beeld.
Meer as 13 miljoen ontvang ‘toelaes’
Meer as 13 miljoen Suid-Afrikaners, waaronder 9 miljoen kinders, ontvang tans maatskaplike toelaes, sê die minister van maatskaplike ontwikkeling, Edna Molewa. Volgens haar bly dit "die mees doeltreffende vorm van armoedeverligting".

Die brandstoflokval
online gamesтопкарго отзыв
Tshwanemetroraad ignoreer Pretoria
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die Tshwanemetroraad en die burgemeester, Gwen Ramokgopa, hulle moedswillige en kortsigtige optrede moet staak rakende die naam van die Suid-Afrikaanse hoofstad. Dit volg nadat die ANC-beheerde metroraad ‘n internasionale advertensieveldtog geloods het waarin na Pretoria as ‘die stad Tshwane’ verwys word. Die party het ook gesê dat die ooreenkoms
Ernstige brandstofuitdagings vir SA
Ernstige uitdagings staar Suid-Afrika se brandstofverskaffing in die gesig. Die land voer tans 3% van sy petrolbehoeftes en 5% van sy distillate, wat diesel en vliegtuigbrandstof insluit, in. Teen 2016 kan die invoere tot onderskeidelik 14% en 34% toeneem. Dit beteken 'n yslike 7 miljard liter distillate en 2 miljard liter petrol per jaar in
Derde weerstandige varkgriepgeval
’n Weerstandige vorm van influensa A (H1N1) is by 'n Amerikaanse tiener gediagnoseer. Dit is die derde varkgriepgeval in die wêreld wat dié vorm onderlede het. Die stam is weerstandig teen oseltamivir (Tamiflu), een van twee middels waarmee die siekte behandel word. Varkgriep is verlede maand tydens ’n besoek aan Hongkong by die sestienjarige meisie
Mbeki se meesterplan om blankes die see in te jaag
Onlangs het ek twee baie interessante gesprekke met 'n swartman gehad. Volgens hom het my boek, Scourge of the ANC, sy oë oopgemaak vir die dreigende ramp in Suid-Afrika soos wat dié beweging ons land verder en verder oor die afgrond sleep.

Lees verder: Mbeki se meesterplan om blankes die see in te jaag
Sperm uit stamselle gekweek
Menslike spermselle kan in ’n laboratorium uit stamselle gekweek word. 'n Navorsingsgroep by die Stamselinstituut van Noordoos-Engeland het die tegniek ontwikkel. het. Die kennis sal aangewend word om onvrugbaarheid te help oplos asook beter begrip kweek van hoe medikasie voortplantingselle kan beïnvloed. Die bevindings is Woensdag in die akademiese joernaal Stem Cells and Development gepubliseer.
Oproeriges maak N4 na Botswana onbegaanbaar
Inwoners van Lehurutse naby Zeerust het Woensdag die N4 na Botswana versper en motoriste onder klippe gesteek. Hulle is opstandig oor 'n gebrek aan water. Die probleme bestaan reeds van verlede jaar af. Daar is vir lang tye geen water beskikbaar nie en wanneer daar wel water is, is dit nie genoeg nie. Beeld berig