Die ANC in die Weskaap het 5 senior lede op streeksvlak op Dinsdag geskors omdat hulle die party en die eenheid daarbinne ondermyn het.
Die nuutverkose provinsiale sekretaris, Mcebisi Skwatsha het gesê die 5 lede sluit in Mbulelo Ncedana en Ebrahim Sawant, die geskorsde adjunk sekretaris van Dullah Omar se ANC streek in die Weskaap.

Lees verder: ANC skors vyf seniorlede in Weskaap