Ek kan dit nie glo dat die verwerping van Clive Derby-Lewis se hofaansoek oor sy vrylating op parool, so totaal sonder kritiek – of selfs steun – aanvaar is nie. Nie 'n woord van kommentaar in die Afrikaanse media nie, nie eens 'n brief of twee in die Naspers-koerante (volgens vanoggend se webblaaie) nie, geen
VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar
Die VN het Woensdag gesê hulle kan nie bepaal of die manier waarop president Marc Ravalomanana uit die kussings gelig is wettig was nie, maar hulle het gesê dat hulle nie die “onkonstitusionele verandering van regering” goedkeur nie. “Die wettigheid van die situasie in Madagaskar is nie iets wat ons kan bepaal nie,” het VN-woordvoerder
Lees verder: VN gekant teen onkonstitusionele verandering in Madagaskar
Genetiesgemanipuleerde muskiete kan malaria uitroei
Die stryd teen malaria kan uiteindelik verander word deur geneties veranderde muskiete wat nie die siekte kan oordra nie vry te laat in malariagebiede. Wetenskaplikes in Amerika het ‘n spesie muskiete geskep wat weerstandig is teen die malaria besmetting. Die vermoë om die besmetting te blokkeer maak dit moontlik dat dit die dominante muskietbevolking kan
Lees verder: Genetiesgemanipuleerde muskiete kan malaria uitroei
DA waarsku oor vals pamflet
‘n Vals pamflet wat beweer dat die DA die dae van permitte wil terugbring om die “Swart gevaar” te beveg word op die internet versprei, het die party Woensdag gesê. DA-woordvoerder Ashleigh Trichardt het gesê die pamflet, wat eindig met die waarskuwing “ moet dit nie aan julle bediendes en tuinwerkers wys nie…ons het hulle
Kragdiewe op heterdaad betrap
Die Ekurulenimetro het twee mans gearrester wat toerusting gesteel het en kragonderbrekings veroorsaak het, het die munisipaliteit Woensdag gesê. Die diewe het mini-substasies geteiken in Germiston en kragonderbrekings veroorsaak, van verlede Vrydag af, wat ernstig genoeg was vir die munisipaliteit om ‘n privaatsekuriteitsmaatskappy te huur, het woordvoerder Zweli Dlamini gesê. “Ons as ‘n raad het
Beamptes vas vir bedrog in Oos-Kaap
Tien munisipale beamptes is Woensdag gearresteer vir die klaarblyklike diefstal van R29 miljoen wat bedoel was om landelike ontwikkeling te doen in Mount Ayliff, het Oos-Kaapse polisie gesê. “Hulle is gearresteer by hulle werk na ‘n spesiale polisieondersoek,” het superintendent Mzukiai Fatyele gesê. Die geld is vir die Alfred Nzo-munisipaliteit gegee vir landelike ontwikkeling in
Baragwanath dokter vermoor
‘n Dokter van Chris Hani Baragwanath-hospitaal is by sy huis geskiet en is dood na hy met ‘n ambulanshelikopter na die Milparkhospitaal in Honeydew geneem is, het polisie Woensdag gesê. Polisiewoordvoerder inspekteur Karen Jacobs het gesê dat Edward Mathebula Dinsdagaand dood is na hy geskiet is deur rowers. “Mathebula en ‘n vriendin het TV gekyk
Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep
‘n Khoisan menseregteaktiviste-organisasie het ‘n beroep gedoen op die menseregtekommissie en die gelykheidshof om die woord “kleurling” in die openbaar te verdoem en dit van die wetboeke te skrap. Die Inisiatief vir die Herstel van Eerste Inheemse Mense van Suid-Afrika (IRFIPSA) het in ‘n memorandum wat aan die hof en die kommissie oorhandig is, gesê
Lees verder: Doen weg met die woord ?kleurling? s? Khoisan groep
Rusland gaan herbewapen
President Dmitri A. Medvedev het Dinsdag gesê dat Rusland met ‘n “grootskaalse herbewapening” gaan begin in 2011 in reaksie op wat hy beskryf as bedreigings vir die land se sekuriteit. In ’n toespraak voor generaals in Moskou, het mnr. Medvedev NAVO se houding as die primêre rede gegee vir die versterking van die weermag, insluitend
Woede styg oor AIG-bonusse
Sommige mense praat van ‘n revolusie begin oor die besluit van AIG om bonusse van $156 miljoen te betaal aan werknemers wat deels verantwoordelik was vir die versekeringsreus se ineenstorting – maar min gaan so ver as senator Charles Grassley, ‘n Republikein van Iowa, wat voorgestel het dat die maatskappy se uitvoerende beamptes behoort te
