Irakse ondersoekbeamptes het gister (Dinsdag) ‘n massagraf wat naby aan Mosoel, die stad wat in die hande van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) is, ondersoek nadat dit die vorige dag deur Irakse troepe ontdek is. Die skokkende fonds is die jongste voorbeeld van massagrafte wat in gebiede wat van ISIS bevry is, ontdek is. In sowel
Clintons reën geld op FBI-direkteur se vrou
Clinton-surrogate het gesorg dat die vrou van ‘n FBI-direkteur geld ontvang. Haar presidensiële veldtogpersoneel het die mislukte senaatsveldtog van Jill McCabe befonds. Sy is die vrou van Andrew McCabe, FBI adjunk-direkteur belas met die ondersoek na beweerde kriminele epos praktyke van Clinton. McCabe se top vyf donateurs was almal Clinton-vertouelinge. Die FBI het intussen verklaar
Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel
Die redakteur van Landbouweekblad, Albertus van Wyk, het die week Afrikaners wat ongelukkig is met die petrolbom wat die EFF na Paul Kruger se standbeeld gegooi het, as “white trash” op Twitter beskryf. Steve Hofmeyr, wat die bebaarde, oorgewig kaalkop aangevat het daaroor, is ook sleggesê. Van Wyk, klaarblyklik witgeskrik deur die vloedgolf van negatiewe
Lees verder: Redakteur van Landbouweekblad kruip weg na hy Afrikaners skel
ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog
Thuli Madonsela is deur die ANC-Jeugliga ‘n DA-marionet genoem. Die voormalige openbare beskermer, Madonsela het geweier om kommentaar te lewer op die uitlek van die klankopname van haar onderhoud met president Jacob Zuma. Madonsela het glo die DA se verkiesingsveldtog afgeskop met die ondersoek na die beweerde staatskaping. Die ANC-jeugliga het op ‘n mediakonferensie in
Lees verder: ANC-Jeugliga wens Madonsela geluk met haar DA-veldtog
Swart aanvallers vier wit slagoffer se moord
Die familie van ‘n man wat deur swartes doodgeslaan is voor sy gesin, het vertel hoe die swartes opgewonde om die slagoffer gedans en fees gevier het. Buks Oosthuizen (47) van Vereeniging is wreed vermoor terwyl die gesin langs die Vaalrivier kampeer het. Hy en sy gesin Saterdag in die vroeë oggendure deur vier swartes
Franse moeilikheid in Mali hou nie op nie
‘n Vredebewaarder van Togo en twee Malinese burgerlikes is dood in ‘n aanval op ‘n militêre konvooi in Mali, ná ‘n bloedige week vir buitelandse magte wat in die land gestasioneer is, het die Verenigde Nasies (VN) in ‘n verklaring gesê. Sewe ander vredebewaarders, ook van Togo, is in die aanval in die sentrale Mopti-streek
Trump weer derde sluipmoordpoging af
Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump is inderhaas van die verhoog in Nevada deur veiligheidsmanne verwyder nadat ‘n man glo na sy wapen gereik het. Ten minste twee getuies het gesien hoe die man na sy wapen reik terwyl hy na die verhoog loop waar Trump besig was om sy toespraak te lewer. Dit is die
Vaaldam kritiek laag
Water gaan van vandag uit die Sterkfonteindam in die Vrystaat vrygelaat word in ‘n poging om waterreserwes in Gauteng aan te vul. Johannesburg Water sê as inwoners voortgaan om waterregulasies te verontagsaam, kan die stad beperkings verhoog na vlak-3 regulasies. Die Departement van Waterwese en sanitasie het onlangs aangekondig dat hy sal watervoorsiening aan al
Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat
Die leier van die EFF, Julius Malema, sal vandag in die landdroshof in Newcastle verskyn op aanklag van aanhitsing om ‘n misdaad te pleeg. Malema sal op aanklagte vir die oortreding van die Wet op die Reëling van Byeenkomste verskyn. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy staan tereg op aanklagte van aanhitsing nadat hy herhaaldelik sou
Lees verder: Malema aangekla weens aanhitsing om wit grond te vat
Weerligstraal laat bome ontplof
‘n Massiewe weerligstraal, wat Olive Hill in die noorde van Bloemfontein Saterdagaand getref het, het ‘n yslike spoor van verwoesting gesaai. ‘n Inwoner, Jeremy O’Kennedy, het aan OFM-nuus gesê die oorverdowende slag is net na 22:00 gehoor. By nadere ondersoek het hy gesien dat drie volgroeide bloekombome op die plot langs syne, totaal en al
