Platinastakings laat ekonomie in eerste kwartaal krimp

Die stakings by platinamyne het nie net die grootste daling in mynbou-aktiwiteit in vyftig jaar veroorsaak nie, maar ook die hele Suid-Afrikaanse ekonomie met 0,6 persent in die eerste kwartaal laat daal. Die inkrimping in mynbou- en steengroef-aktiwiteit is 24,7 persent. Sommige ekonome voorspel reeds ‘n resessie aangesien die dispuut oor lone in die platinumgordel

Lees verder: Platinastakings laat ekonomie in eerste kwartaal krimp

Voorstelle om bates teen die staat te beskerm

Dawie Roodt skryf onlangs dat eiendomsreg gerespekteer moet word, maar dat die staat dikwels nie daartoe verbind wil wees nie.       BESKERM JOU BATES TEEN DIE STAAT. Dawie Roodt is hoofekonoom van Efficient Group en hy het die volgende die afgelope naweek geskryf: Moet jy dalk huur eerder as koop? Dawie Roodt sê

Lees verder: Voorstelle om bates teen die staat te beskerm

2 tussenverkiesings vind in Wes-Kaap plaas

RSG berig dat daar vandag twee tussenverkiesings in die Wes-Kaap plaasvind, een in Kaapstad en die ander een in die Matzikamamunisipaliteit op Vredendal. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê stembusse sal oop wees van sewe-uur die oggend tot nege-uur die aand. Die OVK se hoof in die Wes-Kaap. Courtney Sampson, sê bykans 60-duisend kiesers is in die

Lees verder: 2 tussenverkiesings vind in Wes-Kaap plaas

Renault Sandero is beste waarde-vir-geldmotor

deur André Olivier Met motorpryse wat vandag hoër as ooit in Suid Afrika is, is dit moeilik om te verstaan hoe daar nog soveel nuwe motors in Suid Afrika kan verkoop. Almal rondom ons kla oor alles wat bykans elke dag duurder word. Voedselinflasie is 18%, elektrisiteits- en brandstofpryse styg teen meer as 10% per

Lees verder: Renault Sandero is beste waarde-vir-geldmotor

Laaste leier van NP bedank uit parlement

Die laaste leier van die Nasionale Party en voormalige minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk het bedank uit die Parlement. “Kortbroek” soos hy bekendstaan, het ‘n dag nadat President Jacob Zuma hom uit sy nuwe Kabinet gelaat het, bedank. Van Schalkwyk, wat vanaf 2004 vir 10 jaar as ‘n minister gedien het, het Maandag bedank, maar wou

Lees verder: Laaste leier van NP bedank uit parlement

Nigerië weet glo waar ontvoerde meisies is

Nigerië se top-militêre bevelvoerder, Alex Badeh, beweer dat hy weet waar die meer as 200 vermiste skoolmeisies, wat in April deur die terroristegroep Boko Haram ontvoer is, aangehou word. Boko Haram word uit Londen befonds. Die weermag sê geweld is nie ‘n opsie om die meisies te bevry nie, aangesien die kanse bestaan dat hulle

Lees verder: Nigerië weet glo waar ontvoerde meisies is

Amerikaanse militêre projek HAARP gesluit

’n Amerikaanse militêre projek wat glo gedagtes kon beheer, die weer verander en satelliete afskakel, is gesluit. Die projek is beëindig en die kompleks sal gesluit word, berig Metro. Die High Frequency Active Auroral Research Program (HAARP) word vir die grootste natuurrampe in die onlangse geskiedenis verantwoordelik gehou. Die HAARP-patent is geskep deur een van

Lees verder: Amerikaanse militêre projek HAARP gesluit

Madiba-opera sluit na net 3 vertonings

‘n Opera wat die lewensverhaal van oudpresident Nelson Mandela uitbeeld is na slegs drie vertonings in die Staatsteater in Pretoria gekanselleer, het RSG berig. Die opera, “Madiba: The African Opera” het Vrydag begin, maar moes drie dae later die gordyn laat sak omdat daar nie geld is om die sangers te betaal nie. Die regisseur,

Lees verder: Madiba-opera sluit na net 3 vertonings

Swart DA-jeugleier se Twittergesprek lek uit

Nog ‘n skandaal dreig om die DA te verswelg nadat ‘n private Twitter gesprek tussen die party se jeugleier, Mbali Ntuli, en ‘n vriend van Lindiwe Mazibuko uitgelek het. In die twiet verwerp Ntuli bewerings dat Mazibuko afgedank is en sê: “Ek is verbaas Lindi [ Mazibuko ] het so lank gehou as wat sy gehou

Lees verder: Swart DA-jeugleier se Twittergesprek lek uit

Nuwe boek oor DF Malan belig eietydse Afrikanerprobleme

deur Christo Landman Lindie Koorts het pas ‘n indrukwekkende boek van 492 bladsye oor die lewe en denke van dr. D F Malan, in lewe eerste minister van die Unie van SA van 1948 tot 1953, geskryf. Daar is gebruik gemaak van 2127 verwysings uit 117 boekbronne, 24 tydskrifartikels en 12 proefskrifte. Dr. Malan was

Lees verder: Nuwe boek oor DF Malan belig eietydse Afrikanerprobleme