praag.co.za

Madiba-opera sluit na net 3 vertonings

Written by

in

,

madibaopera‘n Opera wat die lewensverhaal van oudpresident Nelson Mandela uitbeeld is na slegs drie vertonings in die Staatsteater in Pretoria gekanselleer, het RSG berig.

Die opera, “Madiba: The African Opera” het Vrydag begin, maar moes drie dae later die gordyn laat sak omdat daar nie geld is om die sangers te betaal nie.

Die regisseur, Unathi Mtirara, sê geen geld is van die Nasionale Lotery ontvang nie.

Na die premiere sou daar ook optredes in Qunu wees voordat dit op ‘n buitelandse toer geneem word.

Die Staatsteater het bevestig dat die vertonings gekanselleer is, maar wou geen besonderhede oor ‘n privaatproduksie gee nie.

Comments

20 responses to “Madiba-opera sluit na net 3 vertonings”

  1. Guest Avatar
    Guest

    Don’t count your chickens before they hatch. Daar moes darem mos eers seker gemaak word dat die nodige fondse beskikbaar is vir die gekkespul.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Of hulle wou weer belaglike hoeveelhede geld gehad het. Miskien wil mense ook nie opera pryse betaal hiervoor nie en die gemiddelde madiba aanbidder kan nie opera pryse bekostig nie.

  2. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Opera? k4rs? Bwahahaha !!!!!

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Dit was my eerste gedagte ook.

  3. Willy Avatar
    Willy

    Vergeet die Nasionale Lotery. Wat van die Mandela trust of is dit al klaar geplunder deur die geldgierige familielede?

    Laat daardie gordyn permanent gesak bly.

    1. Andy Avatar
      Andy

      More Willy,
      Kyk genoeg is regtig genoeg. Daardie Madiba “liedjie” of wat hulle dit ook wil noem is nou tot vervelenstoe al gespeel. Ek persoonlik is nou al G…..l daarvoor.
      As ek dit nie mis het nie is daar 3 rolprente oor hom gemaak en nou nog n opera ook. Elke keer is dit met die hoogste emosie aangebied teda teda teda.
      Hoeveel keer is daardie onluste was vroeër jare afgespeel het en die swart kinders voorgestoot is skild teen die polisie en daar toe n kind geskied is nie.
      Ek dink dit is hoogtyd dat ons die prente wat gemaak is ter herrinnering aan oorloë en onluste waar wittes uitgemoor is terwyl hulle probeer goed doen het, vertoon moet word en die jeug op datum gebring en verstaan waarom daar so n wrok ook maar jeens die swartes koester.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Middag Andy.
        Ek stem. Dit lyk of jou kommentare gelaai word. Ek is bly jy het reggekom.

        1. Andy Avatar
          Andy

          Nee ek doen dit nog op die lang manier. Ek wag nou vir Disqus om terug te kom na my met hulp vir n nuwe kodewoord. So ek het die probleem gekry en wag nou vir hulle.

  4. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Ek sou raai die opvoering het gesluit omdat daar nie genoeg betalende besoekers was nie. Mense wil regte opera sien en hoor, nie ‘n soort politiek korrekte toi toi en vuvuzela rumoer nie. Daarvan kry ‘n mens genoeg in die straat – gratis.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Ja wat Karel, ek erken ruiterlik, al was daar geen toi toi en vuvuzela rumoer nie, sou ek nog steeds nie na kommunis-robbies gaan kyk het nie.

    2. Andy Avatar
      Andy

      Sê jy wat tande het. hiehie

  5. Andrea Avatar
    Andrea

    Hoe lank wil hulle nog die mandela donkie ry?

    1. Willy Avatar
      Willy

      Totdat daar nie meer geld uit gemaak kan word nie dink ek, Andrea. Dis so ‘n goeie brokkie nuus dat die fontein begin opdroog. Wel ek hoop van harte so.

      1. Andrea Avatar
        Andrea

        Mag hulle almal vrek van die dors, met vlieë wat saamkoek om die snotneuse van hul nasate!

  6. betzie Avatar
    betzie

    Miskien kon Pretty Yende mense na die vertonings gelok het . Sy verdien egter seker meer geld binne die oorsese Europese opera infrastruktuur , of nie ?

  7. JvNk Avatar
    JvNk

    PT Barnum se stelling: “There’s a sucker born every minute” blyk toe nie waar gewees het nie. Die Pretoriase teatergangers het duidelik beter goed om hul geld op te spandeer as hierdie loutere gemors.

    1. Andy Avatar
      Andy

      LAAT DIT VIR HULLE N LES WEES, …………………….OF SAL DIT NIE.

  8. ss Avatar
    ss

    Skande om so n’ sirkus Opera te noem. Bring terug wat in die Operahuis behoort : Verdi, Rossini……..ens,ens.

  9. Chris111 Avatar
    Chris111

    Flans gou iets saam. Gebruik die ter se naam en doen aan soek by lotery.Dan maak die dalk gou n ou skenkingkie. En woeps skatryk.
    Is dit die Unathi wat dronk Mara vervang het op idols?

  10. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Opera ne? Is julle seker die nie dalk Ophra nie? Is die musiek gebaseer op Die Gotterdamerung van Suid Afrika, of was dit ‘n verwerking van die slawekoor. Die musiek was seker so aangepas dat die ritme reg is vir die toi-toi. Miskien sing hulle “madiba madiba o beliksem marikana” (jammer Wolfgang Amadeus) . Miskien sing hulle “In f*****up Land” (apologie Wagner) of “Der Vogelkragter bin ich ja” uit die TowerVuvuzela (jammer Mozart). Die opera is seker afgesluit met “Winnie se necklace” op die maat van Habanera, die rissiepit, (Jammer Bizet).

    Check net hoe dit gedoen kan word: http://www.youtube.com/watch?v=KJ_HHRJf0xg

Leave a Reply