'n Groot ontploffing het Athene, die hoofstad van Griekeland, Woensdag geruk en skade aan die Griekse aandelebeursgebou aangerig. 'n Vrou is ook beseer deur glasskerwe van die ontploffing en 'n aantal motors is beskadig, volgens wat die staatstelevisie berig. Om en by dieselfde tyd wat die aanslag in Athene plaasgevind het, het 'n ander ontploffing
Eerste slagoffers van BRT
‘n Polisieman en ‘n passasier is Dinsdagaand aan boord die snelbusdiens (BRT) gewond nadat skote vanuit ‘n minibus in Soweto op hulle gevuur is. Volgens insp. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, het ‘n Toyota Quantum-minibus die snelbus agtervolg en buite die Nancefield hotel op die insittendes losgebrand. “’n Polisieman is in die been getref en ‘n
Kambodja skop Amerikaanse kindersekstoeriste uit
Drie Amerikaners is uit Kambodja geskop weens aanklagte van seksuele misdrywe teen kinders. Ronald Boyajian, Erik Peeters en Jack Sporich word daarvan aangekla dat hulle oorsee gereis het om seks met kinders te hê. Hulle is die eerste oortreders wat as deel van “Operation Twisted Traveler” aan die pen ry. “Twisted Traveler” is ‘n inisiatief
Lees verder: Kambodja skop Amerikaanse kindersekstoeriste uit
Blydskap oor Kanadese vlugtelingstatus is voortydig
Die Kanadese owerhede het besluit om vlugtelingstatus aan ‘n blanke Suid-Afrikaner, Brandon Huntley, te verleen. Mnr Huntley het heeltemal akkuraat aangevoer dat die Azaniese piesangrepubliek se ANC regime versuim in sy plig om mnr Huntley teen misdaad te beskerm.

Lees verder: Blydskap oor Kanadese vlugtelingstatus is voortydig
Zuma se operasie geslaag
Die operasie aan president Jacob Zuma se oog het goed verloop, berig die militêre gesondheidsdienste. Volgens Lt.genl. Vejay Ramlakan, geneesheer-generaal, was die prosedure ‘n sukses en sal Zuma ten volle herstel binne die volgende paar dae. “Zuma sal teen Woensdag weer gereed wees om te kan werk,” het Ramlakan gesê. Die operasie is in Durban
Soldate maak amok na afdankingsbriewe
Sowat 2000 afdankingsbriewe is uitgestuur aan soldate wat verlede week aan 'n onwettige optog deelgeneem het, het die minister van verdediging Dinsdag gesê. "Daar is tussen 1500 en 2000 mense wat ons ondersoek. Ons het kennis van hulle afdanking uitgestuur en hulle het 10 dae om daarop te reageer”, het Ndivhuwo Mabaya, ‘n woordvoerder vir
Kanada erken etniese suiwering in Suid-Afrika
Die vlugtelingstatus wat die Kanadese regering so pas aan mnr. Brandon Huntley, 'n blanke Suid-Afrikaner, toegestaan het, hou enorme volkeregtelike implikasies in. Indien mnr. Huntley bloot op grond van ideologie of godsdiens in Suid-Afrika vervolg is, kon daar geargumenteer word dat Suid-Afrika deur die afskaffing van bepaalde wette of groter verdraagsaamheid die situasie kon regstel.

Monument vir terreurslagoffers
play clue game onlineданильченко юрій Харків
Die waarheid sal uit
Russell Kaplan, die regsverteenwoordiger van Brandon Huntley, sê sy kliënt is waarskynlik die eerste wit Suid-Afrikaner wat asiel in Kanada gegee is omdat hy deur swartes bedreig word.
Russell Kaplan, die regsverteenwoordiger van Brandon Huntley, sê sy kliënt is waarskynlik die eerste wit Suid-Afrikaner wat asiel in Kanada gegee is omdat hy deur swartes bedreig word.
Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling
Vir minstens twintig jaar betoog ek teen die vestiging van aluminiumsmelters in Suider-Afrika wat bedoel is om surplus kragopwekkingsvermoë te absorbeer. Die De Villiers-kommissie se ondersoek na Eskom se sake gedurende die tagtigerjare het veroorsaak dat politici aktief in Eskom se sake begin inmeng het. Die aanname was dat Eskom se beplanning verkeerd was en
Lees verder: Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling