Microsoft, waarvan die hoofkantoor in Seattle in die VSA is, het verskoning aangeteken omdat hulle 'n foto gedokter het waarop 'n swart man verskyn. Op die maatskappy se webblad in Amerika is 'n foto gepubliseer waarop twee mans en 'n vrou by 'n konferensietafel sit. Maar op Microsoft se Poolse webblad is die swart man
Hamas kla oor ‘leuen’ in leerplan
Die Moslemgroep Hamas het die VN, wat Palestynse vlugtelingkinders in die Gazastrook onderrig, daarvan beskuldig dat hulle die brandoffer (holocaust) in die leerplan wil insluit. Die brandoffer verwys na die moord van 6 miljoen Jode in Europa gedurende die Tweede Wêreldoorlog. In 'n ope brief aan die plaaslike hoof van die VN se reddingsagentskap noem
Moedertaalonderrig en -afrigting
Ek het my seuntjie na Toyota se Pa’s en Seuns-krieketdag by Supersportpark in Centurion geneem. Dit was ‘n heel aangename dag waartydens die kannetjies in groepe opgedeel is en krieketafrigting ontvang het van nasionale en provinsiale spelers. Die dag was goed georganiseer en dinge het heel professioneel afgeloop.

Daar is blykbaar kultuurverskille
AfriForum Jeug dreig om regsaksie te neem, sou die VSR voortgaan om te weier dat AfriForum Jeug se tak op UJ geregistreer word. Dit volg nadat UJ se VSR geweier het dat studente ’n AfriForum Jeug-tak by dié universiteit registreer, omdat AfriForum Jeug ’n Afrikaanse organisasie is en omdat die ANC Jeugliga volgens hulle die
Afriforum verkla Chuene oor ‘rassepolarisasie’
AfriForum het die president van Atletiek Suid-Afrika (ASA), Leonard Chuene, amptelik by die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (IAAF) verkla omdat hy “rassepolarisasie aanvuur” deur die Caster Semenya-debakel in ʼn rassekwessie te omskep. Chuene is ook deur AfriForum aangekla daarvan dat hy ASA se mediakonferensie en byeenkoms met Semenya se terugkeer na Suid-Afrika, as platform laat
Ras en taal volgens prof, Jansen
Prof. Jonathan Jansen, wie se omstrede uitlatings dat hy nie na "kak oor kultuurverskille" gaan luister nie en Kovsies summier gaan transformeer onlangs in die nuus was, het reeds in 2005 by die Afrikaanse Taalberaad op Stellenbosch sy anti-Afrikaner-houding op 'n kenmerkend vulgêre manier getoon. Onderstaande rubriek deur Dan Roodt het kort ná die Afrikaanse Taalberaad op die Praagwebwerf verskyn.

DRK se offensief kos 500 rebellelewens
Dit het bekend geraak dat die weermag van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) meer as 500 Rwandese Hoetoe-rebelle doodgemaak of gevange geneem het sedert ’n offensief teen die rebelle ses weke gelede in die ooste van die land begin het. Altesame 354 rebelle van die Demokratiese Magte vir die Bevryding van Rwanda (FDLR)
Plattelandse kos buitensporig
Die jongste voedselprysmonitor van die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) dui aan dat voedsel op die platteland duurder raak as in die stede. In Julie 2008 het dit plattelanders R8.03 meer gekos per mandjie bepaalde items en binne 'n jaar het die verskil gestyg tot R16.72. Die enigste items wat in 2009 op die platteland goedkoper was
Mandela het elekrisiteitskrisis veroorsaak
BHP Billiton se Hillside- en Mozal-aluminumsmelters is van die grootste ter wereld, en wanneer op vol kapasiteit, verbruik 10% van Suid-Afrika se krag.
Meneer Mandela het die openingstoespraak van die Hillside-smelter gelewer, en ook die uitvoer van goedkoop krag na die daaropvolgende aluminiumsmelter in Mosambiek, sy vrou se tuisland, moontlik gemaak.

Leeukos
Dit verg ‘n sekere elegansie, ‘n bepaalde suiwerheid van gees om nie te koop te loop met die vervulling van ‘n voorspelling nie. Ek is nie so elegant of suiwer van gees nie… so: EK HET JULLE GESÊ! Naas Botha, Owen Nkumane, Darren Scott en elke braaivleisrugbyprofessor: EK HET JULLE GESÊ DIE LEEUS GAAN DIE BULLE EET IN GISTER SE WEDSTRYD! Ek was die enigste een wat dit geglo het … errr, ek en Baywatch Grobbelaar.