‘n Twee-en-twintigjarige man van Howick is gearresteer na hy klaarblyklik ‘n 50-jarige man doodgesteek het in Bellstraat in Howick, het KwaZulu-Natalse polisie Woensdag gesê. Superintendent Henry Budham het gesê polisie het ‘n boodskap ontvang van ‘n moord buitekant ‘n taverne in Bellstraat omtrent 3 uur die middag. Polisie het die liggaam van die 50-jarige Pipi
SAOG ondersteun sanksies teen Madagaskar
Suid-Afrika het Woensdag gesê hulle sal sanksies teen Madagaskar se nuwe weermagondersteunde regering steun wanneer Suider-Afrikaanse leiers volgende week ‘n beraad hou. “Ons ondersteun die nie-erkenning van Madagaskar, ons ondersteun druk, insluitend wat ook al op besluit mag word, sanksies…,” het die minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, aan verslaggewers gesê.86 купитьФильчаков прокуратура харьков
Zimbabwe moet eers agterstallige skuld betaal
Die verlenging van die IMF se finansiële en tegniese hulp aan Zimbabwe sal afhang of die regering sy agterstallige skuld betaal en goeie beleidsrigtings in plek kry, het die fonds Woensdag gesê. “Die IMF staan gereed om die owerhede te help deur middel van beleidsadvies. Tegniese en finansiële hulp van die IMF sal net afhang
Tree op teen burgemeester se lyfwagte, vra VF+
Die Vryheidsfont Plus het gesê dat hy amptelik van die Tshwane-metroraad se munisipale bestuurder, mnr. Kiba Kekana, gaan versoek dat daar dissiplinêr opgetree moet word teen die lyfwagte van die Burgemeester, dr. Gwen Ramokgopa, wat joernaliste verhoed het om die hofverrigtinge van haar dogter by te woon. Volgens berigte is joernaliste en lede van die
Rasbewuste Duitser wat sokkerpamflet geskryf het in die sop
Duitsland se sokkerfederasie het “rassistiese veldtogte” teen die land se nasionale span veroordeel. Dit was voor Maandag se proewe waarin die land se verregse party beskuldig is van rasse-aanhitsing en beledigings. Partyleier Udo Voigt van die NPD (Nasionaal Demakratiese Party) en twee ander partyleiers moet Dinsdag in ‘n Berlynse distrikshof verskyn op klagte wat verbind
Lees verder: Rasbewuste Duitser wat sokkerpamflet geskryf het in die sop
Cholera gevind in rivier in Johannesburg
‘n Onafhanklike watermonster wat geneem is van die Jukskeirivier het die teenwoordigheid van cholera onthul, maar die departement van waterwese het moet nog die teenwoordigheid van die wateroordraagbare siekte bevestig. Paul Fairall, ‘n omgewingskonsultant en die voorsitter van die Jukskeirivieropvangsgebiedbestuursforum het verlede week die uitslae ontvang van twee monsters wat uit die rivier geneem is.
Zimbabwe gaan inflasiedata vrystel
Zimbabwe sou Dinsdag nuwe inflasiedata vrystel, die eerste nuwe aankondiging in die verband sedert Oktober, het die sentrale statistiek kantoor gesê. Die amptelike syfer het na ‘n rekord van 231 miljoen persent gestyg. Die land sukkel met ‘n erge ekonomiese krisis en het die gebruik van buitelandse geldeenhede toegelaat om hiperinflasie te tem. Dit is
Guinee se voormalige eerste minister gearresteer
Guinee se voormalige eerste minister Ahmed Tidiane Souare en twee voormalige ministers is Maandag gearresteer, het hulle families gesê. Souare, wat ook die minister van mynwese was in 2005 en 2006 is by sy huis gearresteer, asook voormalige ministers Ousmane Sylla en Lounceny nabe. Geen redes is gegee vir die arres van die drie mans
Lees verder: Guinee se voormalige eerste minister gearresteer
Sokkerw?reldbeker kan die Afrikaner bevry
Die huidige debakel rondom die gekanselleerde besoek van die Dalai Lama illustreer 'n paar dinge, waaronder die globale aandag van die Sokkerwêreldbeker, maar ook die plofbaarheid en publisiteitswaarde van 'n onafhanklikheidstryd soos dié van die Tibetane teenoor China.
Die huidige debakel rondom die gekanselleerde besoek van die Dalai Lama illustreer 'n paar dinge, waaronder die globale aandag van die Sokkerwêreldbeker, maar ook die plofbaarheid en publisiteitswaarde van 'n onafhanklikheidstryd soos dié van die Tibetane teenoor China.
Franse gaan opdok vir kerntoetsslagoffers
Die Franse regering gaan minstens R127 miljoen betaal aan mense wat gesondheidsprobleme het weens die Franse kerntoetse in die Sahara en Frans-Polinesië. “Sowat 150 000 gewone mense en militêre werknemers word dalk geraak, sowel as die mense wat tydens die toetse in die Sahara en Polinesië gewoon het,” het mnr. Herve Morin, minister van verdediging,
