Die nasionale regering het tans geen gekoördineerde taalbeleid wat sy gebruik van die amptelike tale reël en monitor nie, het regter Ben du Plessis het in die hooggeregshof in Pretoria verklaar. Die hof kan nie egter voorskryf hoe dit gedoen behoort te word nie. In ‘n uitspraak Dinsdag is die minister van kuns, kultuur, wetenskap
Zuma vir ‘n tweede termyn?
President Jacob Zuma het gesê hy sal nooit sy organisasie uitdaag as hulle hom vir ’n tweede termyn as die president van die ANC nomineer nie, het Business Day Dinsdag berig. “Ek het nog nooit die ANC uitgetart nie. Die ANC word altyd van my volgende stap ingelig,” het Zuma geantwoord op ‘n vraag of
Taxi’s staak vir tweede dag
Pendelaars is Dinsdag weer in Soweto gestrand nadat taxi-bestuurders besluit het om hulle dienste vir ‘n tweede dag te onttrek uit protes teen die snelbusdiens, die BRT, het die stad Johannesburg gesê. Nthatisi Modingoane, woordvoerder, het egter gesê die snelbusdiens verloop glad, alhoewel pendelaars met lang toue tevrede moet wees. “Geen gewelddadige voorvalle is tot
Sestig blokkies vir ras en etnisiteit
Die stad Olympia in die deelstaat Washinghton het nuwe skoolreëls opgestel wat ras en etnisiteit betref. Nie minder nie sestig blokkies vir verskillende kategorieë van ras en etnisiteit is op die nuwe vorm gedruk. Dit maak veelvoudige antwoorde vir gemengde raspare en hul kinders moontlik. Skole sal voortaan van gesinne vereis om soveel as moontlik
Zuma-gesprekke dui op swakheid
‘n ope brief aan Dan Roodt Beste Dan, Soos jy weet, ondersteun ek jou nog altyd en deurgaans. Daar is wat my betref ook geen ander Afrikanerleier wat toegerus is om die ideologiese leierskap te verskaf soos deur jou bedien nie. Sonder ‘n ideologiese raamwerk het ons geen rasionele rigtingaanwyser nie. Selfs Afriforum, wat waardevolle
VSA plaas Israel onder druk
{jathumbnail off} casino gamesАлександр Фильчаков Васильевич
Haatspraak en polarisasie
Die voorvereiste vir die suksesvolle werking van die land se grondwet en dus die staatsmasjienerie, asook die beskerming van die belange van die land se mense, is dat die middelpuntsoekende kragte die middelpuntvliedende kragte in die skadu moet stel. Normaalweg maak grondwette van lande met heterogene gemeenskappe hiervoor voorsiening, onder meer om dit in pas
Twee padongelukke eis 22
In twee afsonderlike padongelukke die afgelope paar dae is 22 mensen dood en 25 ander beseer. Na een kop-aan-kop botsing naby Bothaville in die Vrystaat Sondag, het 15 mense omgekom en 20 is erg beseer na ‘n hospitaal gebring. ‘n Minibustaxi het, in ‘n ander voorval, van ‘n brug af gejaag naby Rosslyn en op
Vrou 15 uur aangehou vir nalatige bestuur
Die Vryheidsfront Plus-raadslede in die Tshwane-metroraad gaan aandring op antwoorde van die Tshwane-metropolisie nadat me. Magdel Steyn na bewering deur lede van die Metropolisie, in Sunnyside Pretoria, aangerand en vir 15 ure in polisieselle aangehou is. Dit volg na ‘n voorval einde November 2009, toe me. Steyn haar bejaarde moeder by ‘n kantoorblok afgelaai het.
Ruik ek dooie rot?
Skokkend soos dit mag klink, maar in die Vrystaat is daar nie meer vaksien teen slenkdalkoors beskikbaar nie. Die voorraad is op, alhoewel almal, behalwe ons weet wie, geweet het dit is warm en dit reën ongekend in die gebied. Vir diegene wat nie weet nie: Die slenkdalkoorsvirus is ‘n phlebovirus en dit word gebruik
