Sokkerpolitiek

Sokkerpolitiek in Suid-Afrika kom al van ver af. Buthana Komphela en Seppie Frolik kan gaan slaap as hulle dink hulle het politieke inmenging in sokker uitgedink. En selfs Griekeland, Kenia en Iran wat al hieroor uit Fifa geskors is, kan gaan slaap. In die Namakwaland in is dit al lankal uitgevind én vervolmaak. Pa-Jan se

Lees verder: Sokkerpolitiek

9 uit 10 vlugtelinge uit Zim na SA

Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap, UNHCR, het Vrydag gesê Zimbabwiërs is bo aan die lys van mense wat vlugtelingstatus oorsee soek.  Volgens die UNHCR toon die jongste verslae dat 158 200 Zimbabwiërs verlede jaar van die land se onsekere politieke en ekonomiese toestande probeer vlug het deur vir vlugtelingstatus aansoek te doen. In vergelyking het

Lees verder: 9 uit 10 vlugtelinge uit Zim na SA

Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap

‘n Polisieman van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat heroïne en kokaïne in sy besit gevind is by die Fifa-jolkol in Durban, het die polisie Donderdag gesê. “Hy het die dwelms, vyf selfone en R10 000 in sy motor gehad,” het lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê. Die polisieman was glo nie aan diens gewees

Lees verder: Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap

Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Die polisie gaan ten minste R100-miljoen moet uithaal om vir die veiligheid by vier Wêreldbekersokkerstadions te betaal. Polisie ondersoek ook beweerde sabotasie deur mededinger sekuriteitsmaatskappye agter die massiewe sekuriteitswagstaking tydens die Wêreldbeker hierdie week.  Die Mail & Guardian berig hulle het betroubaar verneem dat die polisie se misdaadintelligensie die moontlikheid ondersoek dat een of meer

Lees verder: Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Hoedversierings innie die Namakwaland in

Ouma-goed het van Mosselbaai se wêreld gekom. ‘n Somer sonder die see sou tot haar dood ondenkbaar wees. As jong afgestudeerde is haar eerste musiekpos egter op Nieuwoudtville, waar sy kort voor lank met die bankbestuurder, oupa Harry, afhaak. Oupa Harry het nie maklik aan sy geleerdheid – bankpapiere – gekom nie, en moes hom

Lees verder: Hoedversierings innie die Namakwaland in

‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister

Die Bafana Bafana verkeer op die punt om geskiedenis te maak deur die eerste span van ‘n gasheerheerland te word wat in die eerste rondte van ‘n wêreldsokkertoernooi uitgeskakel word. Maar volgens die minister van sport, Makhenkise Stofile, is dit net ‘n “tydelike terugslag” en moet “Suid-Afrikaners” nie “opgee oor Bafana Bafana” nie. Tydens die

Lees verder: ‘Net ‘n tydelike terugslag vir Bafana’- minister

As howe die regering tot verantwoording moet roep

Twee parallelle gebeurtenisse speel hulle nou af. In die Vrystaat is ‘n skikking tussen Vrystaat Landbou en die regering verkry wat daarop neerkom dat die regering nou sy grondwetlike plig teenoor Vrystaatse grensboere met Lesotho gaan nakom. Die staat – oftewel – die belastingbetalers – gaan die regskoste betaal. Die staat het na drie jaar

Lees verder: As howe die regering tot verantwoording moet roep