Sowat 100 nuutverkose parlementslede is inderhaas ontruim uit hulle hotel in Kaapstad nadat 'n bomdreigement vanoggend ontvang is, het die SAUK berig. "Daar was 'n oproep wat ontvang is [by die hotel] teen 6:10vm wat gevra het dat hulle ontruim," het kaptein Bernadine Steyn gesê. Sy sê hulle het die hotel, die Holiday Inn Express
‘n Lomp of fyn strategie?
Dr Pieter Mulder verklaar dat hy wyd geskakel het met instansies soos die FAK, AgriSA, Solidariteit en die Afrikanerbond voordat hy pres. Zuma se aanbod aanvaar het. Verder word verklaar dat verskeie boere die VF+ geskakel het om hulle met dr Mulder se aanstelling geluk te wens.

Robbeneilandmuseum kan weer ‘wanfunksioneel raak’
Die ANC se Robbeneilandmuseum kan in sy vorige "wanfunksionele toestand" verval as 'n klein groepie werknemers daarin slaag om die herstrukturering te keer, het die museum se tussentydse uitvoerende hoof Donderdag gesê.

Lees verder: Robbeneilandmuseum kan weer ‘wanfunksioneel raak’
ANC wys komiteevoorsitters aan, maar sonder DA
Die ANC het besluit om nie die Demokratiese Alliansie toe te laat om enige voorsitters vir parlementêre portefeuljekomitees te benoem nie as straf vir die partyleier Helen Zille se beledigings teenoor president Jacob Zuma.

Johannesburg se tariewe styg ten hemele
Die stad van Johannesburg is wyd gekritiseer vir tariefverhogings wat ver bokant inflasie is. Volgens die Demokratiese Alliansie is die stygings te wyte aan die stadsraad se onvermoë om alle verbruikers korrek te faktureer en daarin te slaag om sy inkomste van hulle te verhaal. In sy reaksie het die lid van die burgemeesterskomitee vir
Internasionale regstellende aksie?
насос для водылобановский александр жена
Nkoana-Mashabane wil verteenwoordiging sien
Die nuwe minister van internasionale betrekkinge en samewerking het Woensdagaand gesê, sekere globale magstrukture moet hervorm word. Die wêreldwye finansiële krisis het die noodsaak daarvoor belig. Maite Nkoana-Mashabane het by 'n galadinee van die diplomatieke korps by Emperors' Place in Kempton Park gepraat. "Ons glo die huidige finansiële krisis is 'n geleentheid vir die internasionale
Waarom is Boere so haatlik teen Helen Zille?
Iran vuur missiel af met enorme trefafstand
Iran het gister ’n missiel met ’n trefafstand van byna 2 000 km gelanseer en pres. Mahmoed Ahmadinedjad het gesê die Islamitiese staat kan enige aanvaller “hel toe stuur”, het die amptelike media berig. Die trefafstand van die grond-tot-grond-missiel die Sejil is byna dieselfde as ’n ander Iranse missiel, Sjahab 3. Ontleders sê dié wapen
Het Gert Opperman maniere?
In 'n verklaring wat Gert Opperman van die Voortrekkermonument per e-pos versprei, gee Gert Opperman te kenne dat sekere items na 'n ondersoek uit die geskenkwinkel verwyder is.
In 'n verklaring wat Gert Opperman van die Voortrekkermonument per e-pos versprei, gee Gert Opperman te kenne dat sekere items na 'n ondersoek uit die geskenkwinkel verwyder is.