'n Militere aanklaer in Burundi het gevra dat vier soldate wat daarvan aangekla is dat hulle 31 burgerlikes in 2006 in 'n militere basis vermoor het, die doodstraf opgelê word. Die vier, waaronder twee senior leeroffisiere, staar aanklagte in die gesig wat spruit uit die moord op burgerlikes wat daarvan verdink is dat hulle bande met die Nasionale Vryheidsmagte, die land se enigste rebellegroep, het.

Lees verder: Burundi vra doodstraf vir soldate wat burgerlikes dood