Dit is vir my teleurstellend om op Praag te lees hoe sekere Afrikaners mede-Afrikaners gedurig hatig afkraak, omrede sodanige Afrikaners nie volgens die betrokke skrywer na wense optree nie, of nie dieselfde siening as die betrokke skrywer huldig nie; asof die Afrikaner nie alreeds genoegsame vyande het wat probeer om die Afrikaner verder van mekaar te vervreem nie. Kurt Darren word veroordeel omrede hy in Nelson Mandele se London verjaarsdagopvoering opgetree het, prof. Fourie omdat hy hom in Australië bevind het (en wat van die ander honderde duisende Afrikaners in die buiteland), ens.

Lees verder: Is ‘n sentrale Afrikanerraad haalbaar?