Waar was hierdie Leeus die hele jaar? Gister op Ellispark, teen die WP, was hulle die ene koning van die bosveld. Bygesê, by tye het hulle minder vuilbaard as ratel, en durf mens dit sê, Springbok, gelyk. Dit was juis die ratel in hulle wat hulle na ‘n skynbaar fatale verrinnewering laat terugkom het. Dit
Kop op die Blok: Leeus doen dit weer aan die WP
Hierdie is ‘n wedstryd wat die WP eerder sou wou oorslaan. Hulle het weinig om te wen en baie om te verloor. Rugby is ‘n spel waarin harde liggame teen hoë spoed teen mekaar bots, en dit is ‘n biologiese aksioma dat as jy dit halfhartig, selfs driekwarthartig doen, jy gou genoeg gaan seerkry. Die
Lees verder: Kop op die Blok: Leeus doen dit weer aan die WP
Nobelkomitee se keuse laat gehoor na hul asems snak
Thorbjorn Jagland, die nuwe voorsitter van die Noorweegse Nobelpryskomitee en vorige Noorweegse premier, sê daar was 205 name op die lys waaruit Barack Obama gekies is vir die Nobelvredesprys. Nelson Mandela het voorheen die toekenning ontvang, alhoewel die misdaadsituasie in Suid-Afrika drasties versleg het tydens en na sy bewind. “Dis belangrik vir die komitee om
Lees verder: Nobelkomitee se keuse laat gehoor na hul asems snak
Serena Williams trek haar klere uit
Die swart Amerikaanse tennisster, Serena Williams, wat naak op die voorblad van die tydskrif ESPN se “Body Issue” verskyn sê sy is gaande oor die “smaakvolle en nie-goedkoop” foto van haarself. Die tydskrif met Williams (28) op die voorblad sal winkelrakke Vrydag tref. Sy sal ook haar status as die wêreld se nommer een op
Saak teen Percy teruggetrek
Die aanrandingsklag teen die Springbokheld Percy Montgomery is Vrydagoggend teruggetrek, het ‘n prokureur bevestig. Montgomery is Sondag in hegtenis geneem op aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer en het Maandag in die Verulamlanddroshof verskyn. Hy is op borgtog van R1500 vrygelaat. Hy het glo sy vrou, Tasmin, se boud gedruk en
Nobelvredesprys aan Obama
Barack Obama, president van die VSA, is vereer met vanjaar se Nobel-vredesprys vir sy “uitnemende pogings om internasionale diplomasie en samewerking tussen mense te bevorder”. Die Noorweegse Nobelkomitee het dié nuus Vrydag in Oslo aangekondig. “Dit is baie selde dat ‘n persoon die wêreld aangryp soos Obama dit gedoen het. Hy het die mense hoop
SA het elektrisiteit doelbewus goedkoop gemaak
Eskom se voorsitter Bobby Godsell het Vrydag in Johannesburg gesê Suid-Afrika het doelbewus elektrisiteit goedkoop gemaak. “In die verlede was Suid-Afrika nie ‘n gewilde bestemming vir beleggings nie en dus moes die regering ‘n aansporing voorsien en dit was goedkoop elektrisiteit,” het hy aan die Staal en Ingenieursbedrywefederasie van Suid-Afrika gesê. Dit was egter ‘n
Percy Montgomery voor vir gesinsgeweld
Voormalige Springbokster Percy Montgomery is in hegtenis geneem omdat hy glo sy vrou Tasmin aangerand het, het die Star Vrydag berig. Volgens die klagstaat het Montgomery sy vrou aangerand deur haar been te druk en haar te boks. Die voorval het by Tasmin se ouers se woonstel gebeur in Umhlanga Rocks. Montgomery het Maandag in
Swart kind verkrag glo maat van 8
‘n Swart seun van 12 is in hegtenis geneem en verskyn binnekort in die hof nadat hy glo ‘n agtjarige seuntjie in Zola, Soweto verkrag het. “Die twee seuntjies was aleen in die huis toe die voorval plaasgevind het,” het Inspekteur Kay Makhubela, ‘n polisiewoordvoerder, Vrydag gesê. Die ma van die slagoffer het opgemerk dat
President Paul Kruger
Op 9 Oktober 1899 het die getergde leiers van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek wat toe al vir vier-vyf jaar lank deur Engeland onder druk geplaas is, geëis dat alle geskille tussen Engeland en die Republiek deur arbitrasie besleg moes word, dat alle Engelse troepe op die grense van die Republiek teruggetrek moes word en dat
