Sjinese wittebrood in Afrika verby

Terwyl globale aandeelpryse gedaal het en verskeie van Sjina se Afrika-vennote diep in chaos verval het, is Sjina besig om terug te tree van sy meer aggressiewe planne. “Die politieke situasie is nie baie stabiel nie,” het Huo Zhengde, die Sjinese ambassadeur in Guinee gesê. Sjina is huiwerig om miljoene te spandeer in die Afrikaland

Lees verder: Sjinese wittebrood in Afrika verby

Zuma en NI het Mbeki-faksie laat afluister

Jacob Zuma en die nasionale intelligensiediens (NI) het lede van die Mbeki-faksie laat afluister en die ANC-president se regspan is tans in besit van sodanige opnames van gesprekke. Van die individue wie se telefoongesprekke afgeluister is, is die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NV) en sakemanne Saki Macozoma en Mzi Khumalo.

Jacob Zuma en die nasionale intelligensiediens (NI) het lede van die Mbeki-faksie laat afluister en die ANC-president se regspan is tans in besit van sodanige opnames van gesprekke. Van die individue wie se telefoongesprekke afgeluister is, is die voormalige hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NV) en sakemanne Saki Macozoma en Mzi Khumalo.

Lees verder: Zuma en NI het Mbeki-faksie laat afluister

Mboweni waarsku teen aansienlike afplatting

Daar is 'n merkbare afplatting in die Suid-Afrikaanse ekonomie, het reserwebank goewerneur Tito Mboweni Woensdag gesê. Hy het gepraat by ‘n dinee van die Kaapstadse Rotariërs en gesê dit beteken nie dat die plaaslike ekonomie in ‘n resessie ingaan nie. “Daar is ‘n moontlikheid dat ons twee opeenvolgende kwartale mag hê wat negatief kan groei,”

Lees verder: Mboweni waarsku teen aansienlike afplatting

‘Hou sport en politiek apart’

Politieke sake behoort apart gehou te word van sportgeleenthede soos die 2010 Fifa Sokkerwêreldbeker, het minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma Woensdag gesê. “Indien daar ‘n sportgeleentheid is, behoort dit ‘n sportgebeurtenis te bly.” Sy het gesê dit kan morsig raak wanneer ander sake by sportgeleenthede betrek word. “Dus wil ons die 2010-sake skoon hou

Lees verder: ‘Hou sport en politiek apart’

Slegte paaie, geen wetstoepassing veroorsaak ongelukke

Slegte padonderhoud en die gebrek aan wetstoepassing is die hoofoorsake van die hoër hoeveelheid ongelukke op Suid-Afrikaanse paaie, het die AA Woensdag gesê. AA-woordvoerder Gary Ronald het gesê omtrent 5% van die ongelukke op Suid-Afrika se paaie word veroorsaak deur slegte padtekens en swak toestande van padoppervlakte. “Die gebrek aan padonderhoud het gelei tot die

Lees verder: Slegte paaie, geen wetstoepassing veroorsaak ongelukke

Drie vir moord en roof gearresteer in Kagiso

Drie mans is Woensdag in Kagiso gearresteer vir moord, roof en die besit van onwettige vuurwapens, het die Gautengse polisie gesê. Hulle word daarvan verdink dat hulle die eienaar van die huis wat hulle beroof het vermoor het, het inspekteur Solomon Sibiya gesê. Polisie wat in Kagiso patrolleer het omstreeks 3:20 het ‘n voertuig gesien

Lees verder: Drie vir moord en roof gearresteer in Kagiso

Man helder oordag doodgesteek

‘n Twee-en-twintigjarige man van Howick is gearresteer na hy klaarblyklik ‘n 50-jarige man doodgesteek het in Bellstraat in Howick, het KwaZulu-Natalse polisie Woensdag gesê. Superintendent Henry Budham het gesê polisie het ‘n boodskap ontvang van ‘n moord buitekant ‘n taverne in Bellstraat omtrent 3 uur die middag. Polisie het die liggaam van die 50-jarige Pipi

Lees verder: Man helder oordag doodgesteek

SAOG ondersteun sanksies teen Madagaskar

Suid-Afrika het Woensdag gesê hulle sal sanksies teen Madagaskar se nuwe weermagondersteunde regering steun wanneer Suider-Afrikaanse leiers volgende week ‘n beraad hou. “Ons ondersteun die nie-erkenning van Madagaskar, ons ondersteun druk, insluitend wat ook al op besluit mag word, sanksies…,” het die minister van buitelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, aan verslaggewers gesê.86 купитьФильчаков прокуратура харьков

Lees verder: SAOG ondersteun sanksies teen Madagaskar

Zimbabwe moet eers agterstallige skuld betaal

Die verlenging van die IMF se finansiële en tegniese hulp aan Zimbabwe sal afhang of die regering sy agterstallige skuld betaal en goeie beleidsrigtings in plek kry, het die fonds Woensdag gesê. “Die IMF staan gereed om die owerhede te help deur middel van beleidsadvies. Tegniese en finansiële hulp van die IMF sal net afhang

Lees verder: Zimbabwe moet eers agterstallige skuld betaal

Tree op teen burgemeester se lyfwagte, vra VF+

Die Vryheidsfont Plus het gesê dat hy amptelik van die Tshwane-metroraad se munisipale bestuurder, mnr. Kiba Kekana, gaan versoek dat daar dissiplinêr opgetree moet word teen die lyfwagte van die Burgemeester, dr. Gwen Ramokgopa, wat joernaliste verhoed het om die hofverrigtinge van haar dogter by te woon. Volgens berigte is joernaliste en lede van die

Lees verder: Tree op teen burgemeester se lyfwagte, vra VF+