Toe Margaret Thatcher as eerste minister in Brittanje oorgeneem het in 1979, was Brittanje bekend as Europa se "Siek Man". Daar was legio redes vir die Britse ekonomie se sklerose wat sedert die Tweede Wêreldoorlog geteister is deur hoë werkloosheid, relatiewe armoede, en selfs sosiale onrus. Brittanje se Noordsee-olie
Toe Margaret Thatcher as eerste minister in Brittanje oorgeneem het in 1979, was Brittanje bekend as Europa se "Siek Man". Daar was legio redes vir die Britse ekonomie se sklerose wat sedert die Tweede Wêreldoorlog geteister is deur hoë werkloosheid, relatiewe armoede, en selfs sosiale onrus.

'n Nuwe weergawe van die Firefox-webblaaier is geskeduleer om Dinsdag vrygestel te word met verbeterings in veiligheid, spoed en ontwerp.