Fears of Taliban Defeating NATO
Societies with high birthrates are prone to conflict, demographers find. That is especially true when there are a disproportionate number of young men between the ages of fifteen and thirty (NYT). The reasons are multifold: This “youth bulge” results in a large reservoir of potential recruits to radical organizations, as this new Backgrounder outlines. It helps explain the surge in Taliban recruitment in South Asia, the presence of militant groups like MEND in the Niger Delta, and the ongoing tensions in the Palestinian territories. Between 1970 and 1999, 80 percent of the world’s civil conflicts occurred in countries where 60 percent or more of the population was under the age of thirty, according to a new report by Population Action International. Countries most prone to youth-bulge-related unrest are in the Middle East, Southeast Asia, and Africa, where child soldiers are prevalent.

Max de Preez het die gemoedere op LitNet en elders weer laat opvlam oor sy skrywe in Die Burger betreffende die Anglo-Boereoorlog. ’n Aantal meningsvormers het van hulself laat hoor en die debat is weer lewendig.

Lees verder: Die ABO as onderwerp van postmoderne geskiedskrywing
In sy boek Met die Boere-kommando’s, in ’n hoofstuk getitel “Die vroue-offer”, verwys J.D. Kestell na die verkragtings van Boerevroue in die volgende passasie op bll. 224-225:

Lees verder: Max du Preez, apologeet vir Britse oorlogsmisdadigers?
Lees verder: Positiewe benadering tot Afrikaner/Boerepolitiek
Op 22 April 2007, stem 85% van Frankryk se kiesers in die eerste rondte van die presidentsverkiesing om ’n opvolger vir Jacques Chirac aan te wys. Frankryk, eens ’n dinamiese staat met vindingryke burgers wat eeue lank ’n sentrale rol in Europa gespeel het, is vandag ’n lustelose en onsekere land. Die ekonomie doen swak; onluste in 2005 het Franse burgers ontsenu en die land se internasionale beeld baie skade aangedoen. Met die telling van die stemme op 22 April, wen die regse kandidaat Nicholas Sarkozy die eerste rondte met ongeveer 30% van die stemtotaal. Die sosialistiese kandidaat, die aantreklike Ségolène Royal, eindig tweede met 26% van die stemme. Weens die verdeling van die stemme onder die ander kandidate, is die resultaat in die tweede en finale ronde geen uitgemaakte saak nie, en òf Sarkozy, òf Royal kan seëvier.

Insig, Naspers se mees linkse en polities korrekte tydskrif, het aangekondig dat hy ná twintig jaar publikasie gaan staak. In die onlangse tyd het die tydskrif verskeie redaktrises gehad, maar het konstant sirkulasie verloor en kon nie die mas opkom nie.