Die afgelope week het die vertrapping van Afrikaans verdere momentum gekry toe Michael le Cordeur, die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), standpunt teen Standaardafrikaans ingeneem het. Hy gee Standaardafrikaans die skuld vir die swak leesprestasie van bruin skoliere. “Taal is kritiek [hy bedoel: van deurslaggewende belang] vir basiese opvoeding. Hulle word benadeel as hulle
Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum
Presies ‘n week gelede het ‘n Boikot-Naspers-groep spontaan op Facebook ontstaan wat binne enkele dae tot meer as 7000 lede toegeneem het. Dit sê iets oor die invloed van sosiale media en die internet dat mense durf om die magtige Naspers-mediagroep in Kaapstad só trompop te wil loop! Hoewel daar ook goeie joernaliste by Naspersmedia
Lees verder: Brand Rapport! Die Boikot-Naspersbeweging kry momentum
Te veel kiesers en te min mense in Zim
“Die Zimbabwiese kiesersrol wat verlede maand uitgereik is, laat ernstige vrae ontstaan oor die moontlikheid of dié land se algemene verkiesing einde vandeesmaand enigsins vry en regverdig kan wees,” sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se woordvoerder oor internasionale betrekkinge. Volgens die kiesersrol is die aantal geregistreerde kiesers in Zimbabwe veel meer as die
Minister onbewus dat Aarto gekraak is
Die minister van vervoer, mnr. Ben Martins, het ‘n skok-erkenning aan die Vryheidsfront Plus gedoen dat hy tot nou toe nie bewus was daarvan dat die webwerf van Aarto (die Wet op die Administratiewe Beregting van Verkeersoortredings), reeds in Aprilmaand vanjaar gekraak is nie. Die erkenning het gevolg op geskrewe vrae van adv. Anton Alberts,
My lewe in Rusland: ‘n onderhoud met Fransi Phillips
Die Afrikaanse skryfster Fransi Phllips vertel van haar lewe in Rusland en hoe sy daar beland het op praagTV, ons YouTube-kanaal. Die onderhoud is op 3 Julie 2013 in die Pretoriase kunsmuseum gevoer. Die vraesteller is Dan Roodt.
Lees verder: My lewe in Rusland: ‘n onderhoud met Fransi Phillips
Kern van Mandela-twis is Xhosa-matriargie
Die twis tussen die Mandelas het verhewig met Nelson Mandela se kleinseun Mandla wat Donderdag daarop aandring het dat Mandela hom gevra het om in Mvezo, langs sy ouers, begrawe te word. Madiba se graf het oënskynlik die familietwis tussen Mandla en sy broers en tantes veroorsaak. Makaziwe en 15 ander het hulself tot die
Nóg ‘n petrolskok kom!
Business Report berig dat nog ‘n petrolskok op Suid-Afrikaners wag. ‘n Voorlopige som deur die departement van energie, wys dat petrol tot 61c per liter meer kan kos van Augustus af. Dit is op internasionale oliepryse gesbaseer, sowel as die verhandelingskoers van die rand wat tussen 28 Junie tot 2 Julie bereken is. Motoriste betaal
Mandela se toestand verbeter effens
Nelson Mandela se vrou, Graca Machel, het Donderdag gesê dié voormalige staatshoof ervaar ongemak, maar nie pyn nie. “Ons is nou al sowat 25 dae in die hospitaal,” het Machel gesê. Die kliniek het ‘n kamer tot Machel se beskikking gestel waar sy inwoon om die media-aandag buite die gebou te kan vermy. Machel het
Medici sê Mandela nie in ‘vegetatiewe’ toestand nie
Medici wat Nelson Mandela behandel, het ontken dat hy in ‘n vegetatiewe toestand is, het die presidensie Donderdag gesê. Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het Donderdagmiddag in ‘n verklaring gesê pres. Jacob Zuma het Mandela in die hospitaal besoek en dat die voormalige staatshoof steeds in ‘n kritieke, maar stabiele toestand is. Die presidensie het die
Lees verder: Medici sê Mandela nie in ‘vegetatiewe’ toestand nie
Vryheidsfront verloor op Naboom teen DA weens verdeelde regse stem
Die Vryheidsfront Plus het gister tydens ‘n tussenverkiesing in wyk 4 ‘n neerlaag teen die DA in ‘n konserwatiewe Noord-Transvaalse kiesafdeling op Naboomspruit teen die DA gely deur met 582 stemme teen die DA se 665 te verloor. Van die party se organiseerders blameer Afriforum wie se voorsitter op die dorp, mnr. Philip van Staden,
Lees verder: Vryheidsfront verloor op Naboom teen DA weens verdeelde regse stem
