Inwoners van Reivilo in die Noordweste se Taung-munisipaliteit het alle toegangsroetes tot Boitelo-lokasie versper uit protes teen swak dienslewering, sê die polisie. Noordwespolisiesegsman, Kaptein Lesego Metsi, sê inwoners het die paaie met brandende buitebande, skrootmetaal en klippe versper. “Hulle het alle roetes na die lokasie gesluit. Die polisie het daarin geslaag om die verbranding van
Zuma-beslissing nie algeheel te blameer vir die rand se treurmare
Terwyl die voortgaande vervolging van die ANC-president, Jacob Zuma, negatief is vir die rand, is dit slegs gedeeltelik die rede vir die geldeenheid se knieserigheid, sê RMB se geldeenheidnavorsing. “Die Appèlhof se besluit om die NVG toe te laat om Jacob Zuma te vervolg het die mark ietwat onkant gevang en het 'n negatiewe reaksie
Lees verder: Zuma-beslissing nie algeheel te blameer vir die rand se treurmare
Miljoen-dollarfilmateljee reg om Suid-Afrika op die rolprentkaart te sit
Toe Nicholas Cage met Bridget Moynahan in die 2005-trefferfilm “Lord of War” gevry het, het 'n vrot reuk nog oor die ou Kaapstadse kunsmisfabriek wat in 'n filmateljee verander is, gehang waar die toneel verfilm is. Hoofbestuurder Nico Dekker sê die terrein oorkant 'n rioolwerke was 'n “stink” en “helagtige” plek om te werk. En
Lees verder: Miljoen-dollarfilmateljee reg om Suid-Afrika op die rolprentkaart te sit
Wag by Mabopane-kliniek doodgeskiet
'n Vyf-en-dertigjarige sekuriteitswag is doodgeskiet en sy kollega ernstig gewond by die Mabopane-kliniek, noord van Pretoria. Die twee wagte is by die kliniek deur drie gewapende mans aangeval. Die een wag is in die kop geskiet en is op die toneel dood. Sy kollega is in die maag geskiet. Die gewapende mans het te voet
Rice wys VSA se w?reldwye suksesse teen VIGS uit
Condoleezza Rice Die VSA se minister van buitelandse sake, Condoleezza Rice, het gister gesê dat miljoene mense wêreldwyd hoop geput het uit die uittredende president, George W. Bush, se administrasie se program om VIGS te bestry. “'n Siekte wat eens as 'n doodsvonnis beskou is… is nou 'n siekte waarmee Amerika mense help om saam
Lees verder: Rice wys VSA se w?reldwye suksesse teen VIGS uit
Werf n?? buitelandse Afrikaners vir eie gebiede
Daar was vandag 'n praatjie oor Radio RSG wat ondermeer gegaan het oor werkloosheid, die ekonomiese krisis, en Suid-Afrikaners in die buiteland wat wil terugkom.
Daar was vandag 'n praatjie oor Radio RSG wat ondermeer gegaan het oor werkloosheid, die ekonomiese krisis, en Suid-Afrikaners in die buiteland wat wil terugkom.
Lees verder: Werf n?? buitelandse Afrikaners vir eie gebiede
Cholera neem toe in SA
Omtrent 77 nuwe vermoedelike en bevestigde choleragevalle is vandag in Suid-Afrika gerapporteer terwyl die Tubatse-rivier in Limpopo positief getoets het vir die siekte. Daar was 64 nuwe vermoedelike choleragevalle in Limpopo en Gauteng. 'n Totaal van 13 bevestigde choleragevalle is in die Weskaap, KwaZoeloe-Natal en die Noordweste gerapporteer. Die hoofdirekteur van Limpopo se Watersake, Alson
Plaaswerkers steeds onderdruk, s? Cosatu
Plaaswerkers in die Noordweste leef steeds in vrees dat hulle van die plase afgesit of doodgemaak of aangeval sal word, sê Cosatu. “Die Kongres van SA Vakverbonde in die Noordweste verwerp hierdie houding van boere wat steeds glo die land behoort aan hulle,” sê die provinsiale sekretaris, Solly Phetoe. Hy sê die afknouerige optrede word
Passasiers gord nie in nie
Net vier uit elke tien motorpassasiers in Suid-Afrika gebruik hulle veiligheidsgordels, het 'n nuwe peiling bevind. “Die insittende wat die waarskynlikste een is om 'n gordel te gebruik, is die bestuurder,” sê die Outomobiel Assosiasie van Suid-Afrika wat medeborg van die studie was. Die Assosiasie se segsman, Rob Handfield-Jones, sê die uitslae van die peiling
