Dié idees word reeds lank in die Weste erken. Tegnologiese beskawing soos ons dit ken, het op dreef gekom met die elektrisiteitsomwenteling in die 19de eeu. Die koms van elektriese distribusielyne (hoëspanningslyne) wat energie in die vorm van elektromagnetiese golwe na verbruikers versprei, het tegnologiese beskawing in die Weste laat groei om merkwaardige tegniese en kulturele produkte te lewer, vanaf kuns tot kommunikasie, medisyne tot die rewolusie in landbou. Die ekonomiese opbloei met die gepaardgaande vermoë om teenstaanders militêr uit te wis, het die illusie van beskawingsvooruitgang geskep, beide op morele en etiese gebied.
Op pad na die Olduvaikloof

As mens se elektrisiteit vir ure afgesny word, kan dit kabeldiewe se skuld wees. Sulke diewe wag vir kragonderbrekings voordat hulle stukke kabel afsaag, wat tot uitgebreide elektrisiteitsonderbrekings lei.