Onlangs haal Tim du Plessis van Rapport vir dr. Xolela Mangcu van Wits en Harvard as volg aan met ‘n sinnetjie: Ras + nasionalisme + staatsmag = tragedie. Die geskiedenis het die waarheid van hierdie matriks wêreldwyd as geldig bewys.

18:02:27 'n Vorige eerste minister van Brittanje, Winston Churchill, se ma het na bewering 200 minnaars gehad, waarvan sommige jonger as haar seun was. Jennie Jerome was opvallend beeldskoon en met ambergrys oë, donkerbruin hare en 'n onkeerbare lewenslus was sy vir mans onweerstaanbaar.

Beeld het berig dat ‘n swart polisie-inspekteur van Tembisa in die Oos-Rand glo die slagoffers van ‘n gewapende roof en gepoogde kaping gevloek het met die woorde “Dit is tyd dat julle wittes julle goed pak en f****f”

President Kgalema Motlanthe sê hierdie somer gaan 'n baie moeilike tydperk wees omdat meeste van Eskom se instandhoudingswerk dan gedoen moet word.
President Kgalema Motlanthe sê hierdie somer gaan 'n baie moeilike tydperk wees omdat meeste van Eskom se instandhoudingswerk dan gedoen moet word. ‘n Groeiende aantal etniese minderheidskandidate word vir die parlement verkies, wat die kanse om ‘n Britse Obama te sien verhoog, het navorsing Donderdag aangedui.
‘n Groeiende aantal etniese minderheidskandidate word vir die parlement verkies, wat die kanse om ‘n Britse Obama te sien verhoog, het navorsing Donderdag aangedui.
17:02:44 Die verkiesing van Barack Obama as die eerste swart Amerikaanse president kan die weg baan vir die verkiesing van ‘n eerste swart pous, aldus ‘n vooraanstaande swart Amerikaanse Katolieke leier.

Die finale besluite omtrent toekenning van tenders moet uit die hande van politici geneem word, het ANC-president Jacob Zuma op Vrydag gesê.

Lees verder: Tenderbesluite moet uit hande van politici, s? Zuma
Sjinese rekenaarkrakers het die Withuis se rekenaarnetwerk al verskeie kere binnegedring, en e-pos tussen regeringsamptenare in die hande gekry, het ‘n senior amptenaar aan die Financial Times gesê.

Nkunda se soldate het beheer van Kiwanja oorgeneem op Woensdag, na hewige gevegte met die pro-regeringsmilisie, die Mai Mai. Dis net een van vele tekens dat die konflik besig is om te versprei in die ooste van die Kongo en die skietstaking besig is uitmekaar te val.