Saadpakke wat bedoel is om arm gesinne te help om hulle eie groente te verbou as teenvoeter vir die stygende voedselpryse word nou onwettig vir kontant verkoopo, het die KwaZulu-Natalse departement van landbou Maandag gesê. "Twee ou dames het Saterdag aan ons kom sê dat daar indiwidue is wat geld vra van die mense wat
Lees verder: Kwazulu-Natalse saadskenkings word verkoop vir geld

Die SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van ‘n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om ‘n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.