Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het aangekondig dat hy sewe uit die agt afgedankte joernaliste gaan heraanstel. Die joernaliste is oorspronklik afgedank omdat hulle intern beswaar gemaak het teen die verbod op beriggewing oor onluste en openbare geweld in Suid-Afrika. Die amptelike woordvoerder van die SAUK, Kaiser Kganyago, het gistermiddag ‘n verklaring uitgereik waarin dit gestel
Lees verder: Ommekeer deur SAUK: 7 uit 8 joernaliste heraangestel
