‘n Voormalige hoof van Rwanda se buitelandse intelligensiediens is in ‘n Suid-Afrikaanse hotel dood aangetref, het RSG berig. Die Rwanda National Congress sê die liggaam van Patrick Karegeya is in ‘n hotel in Johannesburg aangetref, waar hy na bewering verwurg is. Die party beweer dat hy deur agente van president Paul Kagame van Rwanda vermoor
Lees verder: Voormalige Rwandese intelligensiehoof vermoor in Johannesburg
