Oproer by Rabie Ridge in Tembisa aan die Oos-Rand, het die polisie genoop om met rubberkoeëls op oproeriges te skiet. Die polisie monitor steeds die gespanne situasie nadat inwoners amok gemaak het oor ‘n behuisingstekort. “Die polisie het vanoggend rubberkoeëls afgevuur om die betogende inwoners uitmekaar te jaag,” het lt. kol. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, Dinsdag
Lees verder: Oproeriges op Oos-Rand met rubberkoeëls uiteengejaag
