Die Ekurhuleni-munisipaliteit het die EFF veroordeel omdat hulle onwettige grondbesettings aanmoedig. Die party het sy steun vir grondgryp bevestig, nadat sy lede probeer het om grond in private besit in Clayville, Tembisa Saterdag te beset. Tientalle mense het plakkershutte op onbeboude grond opgerig, en met die metropolisie slaags geraak wat probeer het om hul onwettige
Swart olimpiese naelloper se dogter doodgeskiet
Die dogter van die swart Amerikaanse Olimpiese naelloper, Tyson Gay, is tydens ‘n skietery tussen swartes in Lexington, in die Amerikaanse staat, Kentucky, doodgeskiet. Die polisie sê Trinity Gay is in die nek gewond toe twee motors met swart insittendes op mekaar geskiet het in die parkeerarea van ‘n kitskosrestaurant. Volgens RSG het die “motors”
Lees verder: Swart olimpiese naelloper se dogter doodgeskiet
Twintig oproermakers van UV kry borg
Regter Loyiso Mzana het die 20 studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vir die onwettige byeenkoms op die Bloemfontein-kampus in hegtenis geneem is, Vrydag gewaarsku om weg te bly van onwettige protes. Die studente is vrygelaat op gratis borgtog met voorwaardes. Die voorwaardes sluit in dat hulle by die hof op elke
Meeste klasse hervat Maandag by universiteite
Die Universiteit van Pretoria en die Tshwane Universiteit van Tegnologie sal na verwagting Maandag hul akademiese program hevat. Swart rewolusionêres, meestal druipelinge, en veiligheidswagte het verlede week by die TUT slaags geraak uit protes teen die orde wat die instelling probeer herstel. ‘n Aantal oproeriges is in hegtenis geneem nadat hulle in die middestad van
China sal greep op Thailand versterk na koning se dood
Koning Bhoemibol Adoeljadej (88) van Thailand wat Donderdag oorlede is, se dood sal China se greep op die land versterk. Die koning was die wêreld se langs regerende monarg wat langer as 70 jaar aan bewind was nadat hy die troon op 9 Junie 1946 bestyg het. Thailand het tydens sy bewind tien militêre staatsgrepe,
Lees verder: China sal greep op Thailand versterk na koning se dood
Leon Lemmer: Hinton Rowan Helper se strewe na ‘n nasiestaat
Uitvinders is mense wat dinge skep wat nie bestaan het nie. Ontdekkers is mense wat dinge opspoor en ervaar wat voorheen nie in eie geledere bekend was nie. Sowel die uitvinders as die ontdekkers was hoofsaaklik blankes. In hierdie rubriek beperk ek die aandag tot ontdekkers van geografiese gebiede, hoewel ruimteliggame deesdae ook verken word.
Lees verder: Leon Lemmer: Hinton Rowan Helper se strewe na ‘n nasiestaat
Bob Dylan wen Nobelprys vir Letterkunde
Die linkse sanger-liedjieskrywer Bob Dylan, gebore Robert Allen Zimmerman, het die Nobelprys vir Letterkunde gewen, die eerste keer dat die toekenning aan iemand toegeken word wat nie in die eerste plek bekend is vir die skryf van boeke nie. Hoewel hy ‘n roman gepubliseer het in die bewussynstroom-styl, Tarantula, is sy hoofmedium pop- en rockmusiek.
Ras en rewolusie geniet voorrang hoor Kovsie Stabilis
Die Kovsie Stabilis-groep, hoofsaaklik wit, oorweeg dit om ‘n aansoek by die hoogeregshof in te dien om die Universiteit van die Vrystaat te dwing om klasse op dié universiteit onverpoosd te laat voorgtaan, maar die “verkeerde” ras van die groep is vir swartes klaarblyklik die enigste oorweging om dit te beveg. Kovsies Stabilis wil hulle
Lees verder: Ras en rewolusie geniet voorrang hoor Kovsie Stabilis
In Noordwes prut oproer by swart kampusse steeds
Oproer by die Vaal Universiteit vir Tegnologie (VUT) in Vanderbijlpark, het bedaar nadat betogende swart studente en polisiebeamptes Donderdagaand buite dié kampus slaags geraak het. VUT se woordvoerder, Mike Khuboni, sê personeel het vanoggend opgedaag vir werk en studente woon klasse by. Khuboni sê hy sal vanoggend terugvoer kry oor die voorval laat gisteraand waartydens
Lees verder: In Noordwes prut oproer by swart kampusse steeds
Dwelmfabriek op Rustenburg gevind
Dwelms met ter waarde van bykans R8 miljoen is Dinsdag in ‘n dwelmfabriek op ‘n plaas naby Rustenburg gevind, het Noordwes-polisie gesê. Polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die polisie het Dinsdagaand tydens ‘n klopjag omstreeks 23:00 op die plaas by Boons, afgekom. Hy sê ‘n 54-jarige vrou wat na bewering die dwelmlaboratorium bedryf het, is aangekeer.
