Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad

Twee oproermakers is by Cosmo City by Randburg in Gauteng in hegtenis geneem ná ‘n gewelddadige betoging in die gebied, het RSG berig. Die betoging het gevolg ná die balju in die gebied aangekom het om gesinne uit huise se sit wat onwettig opgerig is. Die ontevredenes het die polisie met klippe bestook en verskeie

Lees verder: Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad

Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet

’n Wit polisieman is in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina van moord aangekla nadat ondersoekers ’n video-opname bestudeer het wat wys hoe die geregsdienaar ’n ongewapende swart man wat weghardloop glo agt keer van agter skiet. Keith Summey, burgemeester van Noord-Charleston, sê amptenare het besluit om Michael Slager (33) van die moord op die 50-jarige Walter

Lees verder: Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet

Saoedi-magte veg om beheer van Aden

Vegvliegtuie van ’n Saoedi-geleide­ koalisie het die Al-Anad-lugmagbasis in die suide van Jemen Dinsdagnag aangeval. Die lugmagbasis is in die omgewing van die hawestad, Aden. Saoedi-Arabië en vier ander Arabiese­ Golfstate saam met streeksbondgenote­ is die afgelope twee weke gewikkel in lugaanvalle teen Houthi-magte, wat Jemen se hoofstad, Sanaa, beheer en veg om beheer oor

Lees verder: Saoedi-magte veg om beheer van Aden

Swart aanvallers hou gesin op Uis aan

Die knal van ’n enkele geweerskoot­ was vroeg Dinsdagaan­d ­op Uis die aankondiging van die einde van die eerste episode van ’n aanddrama­ waarin ’n gesin van vier deur ’n boewebende van vyf gewapende swartmans aangehou is, het die Republikein berig. Dit was ook die voorspel tot ’n tweede aflewering waarin die ganse Erongostreek in

Lees verder: Swart aanvallers hou gesin op Uis aan

Gastehuismoordverdagtes voor

‘n Egpaar verskyn binnekort in die hof in verband met die moord op Elmarie van Zyl (40) wie se ontbinde liggaam onlangs in ‘n gastehuis in Bloemfontein gevind is. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, sê die paartjie is gister in Harrismith aangekeer nadat ‘n polisiebeampte, wat in die strate rondgery het, die egpaar met hul baba

Lees verder: Gastehuismoordverdagtes voor

Boston-bommer skuldig bevind

Dzhokhar Tsarnaev (21) is Woensdag skuldig bevind in verband met die Bostonse Marathon-bomontploffings en kan waarskynlik die doodstraf te wagte wees, het ANA berig. Tsarnaev se skuldigbevinding kom nie as ‘n verrassing nie, aangesien sy regsverteenwoordiger van die begin af sy rol in die aanval erken het. Hy is op al 30 aanklagte teen hom

Lees verder: Boston-bommer skuldig bevind

Erfenissimbole is beskawing sê Steve

Steve Hofmeyr het Woensdag in ‘n onderhoud met die SABC gesê die Afrikanererfenis moet bewaar word omdat dit die beskawing in Afrika verteenwoordig. Hofmeyr was deel van ‘n groep kunstenaars en ondersteuners by Kerkplein wat teen die aanvalle op erfenissimbole opgeruk het. Die Raad van die Universiteit van Kaapstad het egter besluit dat hulle nie

Lees verder: Erfenissimbole is beskawing sê Steve

Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder

Die Universiteit van Kaapstad sê die verwydering van die standbeeld van Cecil John Rhodes is ‘n “belangrike mylpaal in die transformasie van die land se tersiëre instellings”. Die Universiteitsraad het gister eenparig besluit dat die standbeeld om vyfuur vanmiddag verskuif moet word. Die standbeeld sal na ‘n plek van veilige bewaring geneem word. Die Wes-Kaapse

Lees verder: Universiteit van Kaapstad stem in om Rhodes-beeld te verwyder

Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

Die groep betogers wat gister saam met Steve Hofmeyr beswaar gemaak het teen die vandalisering van Oom Paul se standbeeld op Kerkplein, het spontaan ingeval en Die Stem begin sing. Sommige was in uniform en het gesalueer terwyl die Afrikaanse volkslied gesing is. Die land verkeer in rep en roer oor standbeelde terwyl die onbekookte

Lees verder: Steve Hofmeyr sing Die Stem by Kruger-standbeeld (video)

PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis

PRAAG het vandag die Verenigde Nasies se kulturele liggaam in Parys, UNESCO, gekontak met die oog daarop om ‘n klag teen die Suid-Afrikaanse regering wat die skending van die Afrikaner-erfenis toelaat, in te dien. “Ons versoek UNESCO om tussen ons en die ANC-regering te bemiddel, wat hom blykbaar as ‘n militêre besetter van Afrikaner-erfenisstrukture en

Lees verder: PRAAG kontak UNESCO oor skending van standbeelde, erfenis