Vier mans, wie se ouderdomme wissel van 19 tot 38 is Woensdag in Brooklyn gearresteer vir huisbraak en kaping, het die Gautengse polisie gesê. Kaptein Colette Weilbach het gesê die vier mans het na bewering by 'n huis in Nicolstraat ingebreek omtrent 11 vm. en juweliersware en rekenaartoerusting gesteel. Die eienaar van die huis het
Metropolisiestaking laat motorhandelaars bankrot speel
Die protesoptog deur Johannesburgse metropolisielede en die daaropvolgende sluiting van lisensiekantore is besig om die motorhandelaars ernstig te affekteer, het die SA Motorhandel Industrie (SAMHI) Woensdag gesê. SAMHI se hoofuitvoerende beampte het gesê motorhandelaars verloor besigheid omdat dit onmoontlik was om nuwe motors te registreer. "Die sluiting van die lisensiekantore het erge reperkussies vir motorhandelaars
Lees verder: Metropolisiestaking laat motorhandelaars bankrot speel
Zim-onderhandelaars al weer in SA
Zimbabwiese onderhandelaars het Woensdag aangesluit by 'n vergadering wat haastig in Suid-Afrika gereël is in 'n poging om seker te maak dat 'n regering van nasionale eenheid vandeesmaand gevorm word. Partybeamptes het gesê onderhandelaars is Dinsdag na Suid-Afrika ontbied, nadat die hoofopposisie gekla het dat president Robert Mugabe se party die kanse op magsdeling wat
Volgende keer sal Zuma as president in hof verskyn
Jacob Zuma Die volgende keer wat die ANK-president Jacob Zuma in die hof in Pietermaritzburg inloop, kan dit moontlik as die president van die Republiek van Suid-Afrika wees. "Wanneer Zuma weer in Augustus in die hof moet verskyn, sal dit wees as die president van die land en die regters sal hom as die president
Lees verder: Volgende keer sal Zuma as president in hof verskyn
Verkragting gebruik om vroueselfmoordbomdraers te werf
'n Vrou wat daarvan verdink was dat sy dosyne vroueselfmoordbomdraers in Irak gewerf het, het vertel hoe sy gereël het dat die slagoffers verkrag is waarna sy hulle vertel het dat martelaarskap die enigste manier waarop waarop hulle aan die skande kon ontkom. Die Irakese weermag het die vrou se arrestasie Dinsdag aangekondig en videomateriaal
Lees verder: Verkragting gebruik om vroueselfmoordbomdraers te werf
Obama se poging om Wallstraatspandabelrigheid te tem
Barack Obama Die Amerikaanse president Barack Obama het Woensdag 'n salarisbeperking van 500 000 Amerikaanse dollar geplaas op uitvoerende beamptes van finansiële instellings wat die belastingbetalers se hulp vra om hulle maatskappye uit te help, in 'n poging om Wallstraat se spandabelrigheid hok te slaan. Die president het ook belowe dat die tesourie volgende week
Lees verder: Obama se poging om Wallstraatspandabelrigheid te tem
Zanu-PF man verloor plaas aan Grace Mugabe
Daar skyn geen einde te wees aan Grace Mugabe se aptyt vir plase nie. Maar toe dit lyk asof daar nie meer blanke boere is van wie sy kan plunder nie, het Zimbabwe se eerste dame haarself gehelp aan 'n plaas wat aan 'n pro-Zanu-PF regter, wat dit op sy beurt ses jaar gelede afgeneem
SA gaan ‘baie moderne’ nuwe munte kry
Suid-Afrika gaan 'n paar "opwindende en 'in die mode'" nuwe munte kry, maar presies hoe die goed gaan lyk is steeds 'n geheim, volgens regeringswoordvoerder Themba Maseko. By 'n perskonferensie wat Woensdagmiddag by die parlement gehou is, het hy gesê die nuwe munte sal binnekort bekend gestel word. "Die voorgestelde ontwerpveranderinge vir die verskeie munte
SA gaan ‘baie moderne’ nuwe munte kry
Suid-Afrika gaan 'n paar "opwindende en 'in die mode'" nuwe munte kry, maar presies hoe die goed gaan lyk is steeds 'n geheim, volgens regeringswoordvoerder Themba Maseko. By 'n perskonferensie wat Woensdagmiddag by die parlement gehou is, het hy gesê die nuwe munte sal binnekort bekend gestel word. "Die voorgestelde ontwerpveranderinge vir die verskeie munte
‘DA sien Pretoriase kandidate oor’ – VF Plus
Willie Spies Die spanning in die DA oor sy Gautengse kandidatelyste openbaar onder andere ook dat die party Pretoria as magsbasis afgeskryf het. Volgens ‘n berig in die oggendkoerant Beeld, is veral Pretorianers in die DA ongelukkig omdat hulle aan die agterspeen gesuig het met betrekking tot posisies op partylyste. Slegs drie van die top
