Israel het Vrydag aangehou om Gasa met bomme te bestook nadat 'n top Hamas-bevelvoerder gedood is in wat Israel die grootste slag tot nou toe teen die Islamitiese leierskap genoem het. Die dodetal in die sewe dae lange optrede het ten minste 420 bereik. Met tenks en soldate wat gereed staan vir 'n grootskaalse grondoffensief
Lees verder: Israel hou aan met bomaanvalle in Gasa vir 7de dag

Van vandag af is die Tsjeggiese republiek vir ses maande lank voorsitter van die Europese Unie. Dié land neem die leiding by die polities korrekte Franse oor.