Die protesoptog deur Johannesburgse metropolisielede en die daaropvolgende sluiting van lisensiekantore is besig om die motorhandelaars ernstig te affekteer, het die SA Motorhandel Industrie (SAMHI) Woensdag gesê. SAMHI se hoofuitvoerende beampte het gesê motorhandelaars verloor besigheid omdat dit onmoontlik was om nuwe motors te registreer. "Die sluiting van die lisensiekantore het erge reperkussies vir motorhandelaars
Lees verder: Metropolisiestaking laat motorhandelaars bankrot speel
