Afrikanerrevolusie sal w?reld laat sidder

Ek stem saam met Deon de Wet-Roos dat 'n wettige pad nie enige heil vir die Afrikanerstrewe na 'n volkstaat sal bring nie. Behalwe as ons by buitelandse strukture simpatie kan wek vir ons volkstaat waarvan die Verenigde Nasies die belangrikste is.

Lees verder: Afrikanerrevolusie sal w?reld laat sidder

SA benodig ‘n Afrikanerleiersfiguur

Alhoewel ons nie oor die getalle beskik nie beskik ons wel oor ‘n mate van ekonomiese mag. Wat ons nodig het in SA is ‘n leiersfiguur wat die Afrikaner se verbeelding kan aangryp en mense kan mobiliseer. Sonder eenheid is die Afrikaner gedoem en beteken enige invloed wat ons mag hê niks.

Lees verder: SA benodig ‘n Afrikanerleiersfiguur

Ordentlikheid moet bly

Ek stem saam met jou, Anton. Daardie visie moet ondubbelsinnig, by elke geleentheid, van elke verhoog af gestel word. Doodgewone ordentlikheid bly vir my egter steeds deel van ons metodiek. Ordentlikheid moet egter nie met drif of oortuiging verwar word nie. Verder moet ons onthou – 'n politieke party is nie 'n kerklike gemeenskap nie! Christene

Lees verder: Ordentlikheid moet bly

SA onder top 50 kubermisdaadlande

IT-spesialiste het gewaarsku dat kuberkriminele besig is om te probeer om geld te maak uit Fifa se Konfederasiesokkerbekertoernooi en die 2010 Wêreldbeker. Die aantal krakers wat 'n vinnige winsie uit die adverteer van baie goedkoop kaartjies en verblyf wil maak, het toegeneem volgens The Times. Candid Wuest, 'n bedreigingsnavorser by Symantec, sê die aanbiedinge "wat

Lees verder: SA onder top 50 kubermisdaadlande

Spook en Maraai se dinge

Of die hedendaagse Afrikanerpolitiek nou vir jou lyk na Johann Wingard se verhaal van twee partye of soos vir Anton Barnard na iets wat 'n Machiavelliaanse maneuver benodig – vir my lyk dit al hoe meer sinoniem met die toestand hier by my aan't huis. Hier heers 'n volle demokrasie. Ons is drie inwoners – ek en die hond en die kat. Maar: omdat die viervoetiges in die meerderheid is, regeer hulle.

Lees verder: Spook en Maraai se dinge

Bestuur van Cahora Bassa weet van niks

Die bestuur van die Cahora Bassadam sê hulle was nie ingelig oor die buitelandse komplot om die hidroelektriese skema te vernietig nie. Volgens die Mosambiekse sentrale nuusagentskap AIM, het hulle van niks geweet nie. "Dit kom as 'n yslike verrassing vir ons. Die polisie het ons hoegenaamd nie daaroor ingelig nie," het Paulo Muxanga, voorsitter

Lees verder: Bestuur van Cahora Bassa weet van niks

Man in Kaapstad getoets vir varkgriep

Dokters in Kaapstad wag vir die uitslae van toetse om vas te stel of 'n man van Kaapstad varkgriep, A(H1N1), onder lede het. Die uitslae sal Donderdag bekend gemaak word. Dr Stefan Smuts, nasionale bestuurder van die Kaapstadse Medi-Clinic se nooddienste, sê smere en bloedmonsters is van die man geneem. Die pasiënt word sedert Maandag

Lees verder: Man in Kaapstad getoets vir varkgriep

Botswana se nuwe mediawet onder vuur

'n Regsgeleerde wat uitgewers in Botswana verteenwoordig, het gesê hulle het die eerste stap geneem wat hopelik sal lei daartoe dat 'n nuwe mediawet ongrondwetlik verklaar sal word. Batsho Nthoi, prokureur, sê die regering is Woensdag in kennis gestel dat hulle gedagvaar gaan word oor die wet. Die uitgewers en mediaregtegroepe sê die wet wat

Lees verder: Botswana se nuwe mediawet onder vuur

SA vroue slagoffers van intieme geweld

'n Vrou in Suid-Afrika is ses keer meer aan die dood blootgestel as op enige ander plek ter wêreld, danksy geweld deur 'n persoon waarmee sy 'n intieme verhouding het. Tydens 'n konferensie oor die onderwerp van seksuele geweld het professor Rachel Jewkes van die Sexual Violence Research Initiative gesê, is "vyf-en-twintig persent van vroue

Lees verder: SA vroue slagoffers van intieme geweld