Die Oegandese weermag het Maandag gesê dat Oegandese rebelle verdink word daarvan dat hulle 'n Katolieke kerk wat vol mense was aan die brand gesteek het in die ooste van die Kongo, en dat mense in die voorval dood is. 'n Weermagwoordvoerder, kaptein Ronald Kakurungo, het gesê Oegandese soldate in die naburige Kongo het beweer
Lees verder: Oegandese rebelle geblameer vir aanval op Kongolese kerk

Die SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van ‘n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om ‘n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.