Niemand weet hoeveel kinders van die honger in Nigerië sterf nie. In vlugtelingkampe en gebiede wat te gevaarlik is as gevolg van die teenwoordigheid van die ekstremiste, volgens Dokters Sonder Grense, dreig ‘n humanitêre krisis van “katastrofiese” afmetings in die noordooste van Nigerië. Boko Haram het sy greep verloor in sommige gebiede en van sy
Noord-Korea voer vyfde kerntoets uit
Noord-Korea het bevestig dat hy ‘n vyfde kerntoets uitgevoer het, ure nadat seismiese stelsels ‘n ontploffing naby sy kerntoetsterrein waargeneem het. Dit is soortgelyk aan ‘n aardbewing van 5,3 op die Richterskaal. Die staatstelevisie in Noord-Korea sê dié land het nou die kennis om kernplofkoppe op ballistiese vuurpyle te monteer. Dit blyk ook dat daar
UKZN eis dat wit visekanselier bedank
Swart studenteleiers by die Universiteit van KwaZulu-Natal eis dat die visekanselier, dr Albert van Jaarsveld (foto) en die res van die senior bestuur bedank. Die studenteraad se sekretaris-generaal, Sifiso Memela, sê die uitvoerende bestuur is “wanfunksioneel” met ooreenkomste met studente wat nie in werking gestel word nie. Die jongste anti-wit krete kom nadat swartes die
Heersende droogte aan apartheid toegeskryf
Die regering het Suid-Afrikaners versoek om water te bespaar, weens droogtevooruitsigte wat nie binne die afsienbare toekoms gaan verander nie. Apartheid is intussen weer blameer vir die heersende droogtetoestand. In die Oos-Kaap het ANC-lede gesê die waterskaarste is te wyte aan die ou wit regering. Gedurende ‘n raadsvergadering in Queenstown, wou ‘n wit raadslid weet,
VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit
Jodehaat en demonisering van Israel is op “die hoogste vlak van ons leeftyd,” sê Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies. Danny Danon het by ‘n hoë-vlakvergadering oor antisemitisme Woensdag by die VN se hoofkwartier in New York gepraat. “Oor ‘n derde van Europese Jode is bang om ‘n hoofbedekking of Ster van Dawid te
Karel Combrinck: Ondermaanse manewales
Life’s but a walking shadow, a poor player That struts and frets his hour upon the stage And then is heard no more: it is a tale Told by an idiot, full of sound and fury, Signifying nothing Skakespeare, Macbeth Foto hier bo: Ontwerp van ‘n teaterstel vir Samuel Beckett se toneelstuk: Wagtend op Godot.
Britte vaar uit teen Chinese lugdiens se ‘rassisme’
‘n Britse Hindoe, Vivendra Sharma (foto) het uitgevaar teen die Chinese lugdiens Air China en hulle van “rassisme” beskuldig. Air China het skynbaar hul passasiers gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle sekere gebiede in Engeland besoek waar etniese minderhede met donker velle woon. Die raad, in Engels en Mandaryns, is deur ‘n Chinese joernalis
Lees verder: Britte vaar uit teen Chinese lugdiens se ‘rassisme’
Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere
Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels dat ‘n boete van R2 deur laatkommers betaal moet word. Gister was die skool verlate
Lees verder: Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere
Nuwe OB goedgekeur
Die Nasionale Vergadering het die ontleder van die Staatsveiligheidsagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer goedgekeur. Die Vergadering het die adhoc-komitee se verslag oorweeg waarin Mkhwebane as die voorkeurkandidaat aangedui is om die uittredende Thuli Madonsela te vervang. Al die partye behalwe die DA het ten gunste van haar gestem. Volgens die DA is
Beroemde Afrikaanse tenoor oorlede
Die beroemde Afrikaanse operasanger, Johan Botha is by sy huis in Wenen in Oostenryk oorlede. Die sanger is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer. Botha was kort voor sy dood in Suid-Afrika waar hy ‘n reeks konserte vir die Suid-Afrikaanse Kankervereniging sou hou. Die Gautengse konserte is egter weens sy gesondheid gekanselleer.
