Die globale finansiële krisis dreig om ‘n toename in kubermisdaad te laat ontstaan, soos wat rekenaarspesialiste hulle werk verloor en hulle na onwettige metodes wend om ‘n inkomste te verdien, het ‘n senior beampte by Microsoft Donderdag gesê. “Deesdae gaan die kuberaanvalle nie meer oor vandalisme nie, dit gaan oor kontant,” het Roger Halbheer, Microsoft
Lees verder: Kubermisdaad floreer in swak ekonomiese klimaat
