Curriebeker Rugby 2009 {tab=Puntestand} Pos Span S W V G PV PT BP P 1 Haaie 12 10 2 0 360 184 5 45 2 WP 12 9 3 0 370 192 8 44 3 Griekwas 12 8 4 0 347 341 6 38 4 Blou Bulle 12 7 5 0 353 248 8 36
Obama waarsku Iran
Die president van die VSA, Barack Obama, het Saterdag ’n waarskuwing aan Iran gerig nadat dit bekend geword het dat dié land in die Midde-Ooste ’n tweede uraanverrykingsaanleg bou. Obama het tydens sy weeklikse internet- en radiotoespraak gesê die Islamitiese land moet aan die wêreld bewys dat hul kernbelange vreedsaam is. Dit het Vrydag tydens
‘n Botsing in waardestelsels
Leonard Chuene, die baas van Atletiek SA (ASA), erken openlik hy het gelieg oor geslagstoetse wat op die hermafrodiet Caster Semenya uitgevoer is. (Die Noord-Transvaal, Semenya se geboorteplek, is terloops glo die streek met die hoogste voorkoms van hermafrodiete op aarde.) Chuene maak rassistiese uitlatings teenoor blankes tydens sy liegery, vermoedelik met die hoop om
Grondroof was ‘die beste ding’ om met Zimbabwe te gebeur, sê Mugabe
Die grondroofprogram wat duisende blanke boere en hul swart werkers van hul grond in Zimbabwe verdryf het, was “die beste ding wat ooit met ‘n Afrikaland kon gebeur”, volgens president Robert Mugabe. In ‘n onderhoud met CNN-televisie in New York laat Dondernag, het ‘n selfversekerde Mugabe sy “grondhervormingsprogram” verdedig deur te sê: “Zimbabwe behoort aan
Lees verder: Grondroof was ‘die beste ding’ om met Zimbabwe te gebeur, sê Mugabe
Vinkel, ‘n Italiaanse kinkel
{jathumbnail off} Hier is nog ‘n maklike slaai met ‘n Italiaanse kinkel. Die vinkel onttrek die skadelike en potensieel toksiese anti-oksidante wat dikwels in verwerkte kosse aangetref word en is ‘n interessante smaakbyvoeging. Die slaai werk ook sonder die vinkel BEET, LEMOEN en VINKELSLAAI Kook ‘n klein bossie vars beet tot sag en laat
Swarte kom weg met anti-wit uitsprake
Die vakbond Solidariteit het SAA Tegnies vandag veroordeel vir sy optrede in ʼn saak van rassisme teenoor ʼn Solidariteit-lid en die maatskappy se besluit om nie dissiplinêre aksie teen die werknemer vir sy opmerkings te neem nie. Solidariteit het verlede week die maatskappy drie dae gegun om die korrekte dissiplinêre aksie te neem, maar die
Kop op die Blok: Streepsuiker op Nuweland!
Vanmiddag, wanneer die skeidsregter sy hand vertikaal ophou en sy fluitjie blaas om die wedstryd op Nuweland te begin, vlieg dertig spelers aanmekaar, en elkeen het een aansporingsgedagte: Tuishalfeindstryd. Dan is daar net strepe waar jy kyk: Die blou op wit strepe van ‘n bastion van Suid-Afrikaanse rugby – die WP – en die groen
Kop op die Blok: Nou vir die Blou
Omdat die Blou Bulle so ‘n stoere bydrae tot die Springbok-lotgevalle maak, het hulle seisoen die patroon van die afgelope paar jaar herhaal: Terwyl die hardebaarde met toetsspanne wedywer, word hulle plekke volgestaan deur belowende maar nat-agter-die-ore penkoppe. Hulle werk is om huis en haard te verdedig totdat die gesoutes terug is van hulle internasionale
Krieket: Engelse pootjie Sri Lanka
Die voorspellings is toe bewaarheid: Gister, op die Wanderers, was daar ‘n span vol kalmte, presiesheid en veglus wat gespeel het teen ‘n span vol onsekerheid en mog’t –troffe krieket. Die skok was dat dit die Engelse was wat alles voortreflik gedoen het, terwyl dit toernooigunstelinge Sri Lanka was wat gestrompel en gesteier het. Eoin
Twee Franse vegvliegtuie bots
Twee Franse Rafale-straalvegters het in die Middellandse See neergestort toe hulle na hulle vliegdekskip teruggekeer het ná ‘n toetsvlug. Een van die loodse is gered en is “goed en gesond” nadat hy uit sy supersoniese vliegtuig geskiet het, het ‘n woordvoerder vir die Franse vloot, Kommandeur Bertrand Bonneau gesê. ‘n Soektog is vir die ander
