Oupa Sarkozy

Nicolas Sarkozy, die president van Frankryk, het Woensdag oupa geword toe sy skoondogter sy eerste kleinseun in die wêreld gebring het. ’n Presidensiële vertroueling het bevestig dat Sarkozy oupa geword het, maar hy het geen verdere besonderhede gegee nie. Hy het wel bygevoeg dat sy kleinseun ‘n “baie vreemde naam” gekry het. Sarkozy se seun

Lees verder: Oupa Sarkozy

Dodetal in Haïti kan bó 500 000 wees

Die eerste minister van Haïti het aan die media gesê dat die dodetal na gister se 7.0 aardbewing “maklik bo 100 000” kan styg. “Ek hoop dit is nie so nie, want ek hoop die mense het tyd gehad om uit te kom,” het minister Jean-Max Bellerive bygevoeg. “Op die oomblik is daar so baie

Lees verder: Dodetal in Haïti kan bó 500 000 wees

Plaasaanvalle styg

Statistiek toon dat gemiddeld twee boere per week tans in Suid-Afrika op hul plase vermoor word. Agri SA is bekommerd oor dié toename in plaasaanvalle in die land oor die afgelope paar maande volgens ‘n berig op landbou.com. Die voorsitter van Agri SA se veiligheidskomitee, André Botha, sê volgens die jongste beskikbare statistiek van die

Lees verder: Plaasaanvalle styg

Aardbewing eis duisende in Haïti

Haïti, die oudste swart republiek en een van die tien armste lande ter wêreld, is Woensdagoggend deur ‘n hewige aardbewing, wat 7.0 op die Richterskaal geregistreer het, getref. Dertigduisend mense het vermoedelik in die ramp gesterf. Dit was die ergste aardbewing in meer as 200 jaar en inwoners het te midde van hoorbare noodgille mense

Lees verder: Aardbewing eis duisende in Haïti

Beeld se volkstaatpeiling: ‘n geleentheid vir die VF+?

Die Afrikaanse dagblad Beeld het ‘n peiling op sy webwerf gehou wat gevra het of sy lesers, wat byna almal Afrikaners is, ‘n volkstaat sou steun. ‘n Volslae meerderheid, 54%, het gesê ja. ‘n Verdere 19% het gesê dit hang af. Sowat sewentig persent van Beeld se lesers sou die gedagte dus moontlik steun. Beeld

Lees verder: Beeld se volkstaatpeiling: ‘n geleentheid vir die VF+?

VF Plus vra noodtoestand oor Pretoria-vullis

Die Vryheidsfront Plus het ‘n beroep op die Tshwane-metroraad gedoen om ‘n munisipale noodtoestand in terme van die Noodtoestand Bestuurswet no. 57 van 2002 uit te roep ten einde ‘n vullis-ramp in Pretoria te vermy.  Die VF Plus het gesê dat ‘n ernstige gesondheidskrisis in Pretoria begin dreig en dat dit ‘n dringende munisipale noodtoestand

Lees verder: VF Plus vra noodtoestand oor Pretoria-vullis

Kabinda se impak op SA se sokkertoernooi

Die bykanse histerie waarmee Suid-Afrika die brandende vure wil doodslaan na die aanval op die Togolese sokkerspan in Angola is te wagte. Terwyl daar op die vlakke van die Afrika-Unie, SAOG en interne politiek hard gewerk word aan ‘n Afrika-identiteit en –eenheid, kon Suid-Afrika nou nie gou genoeg spring om afstand tussen hom en Angola

Lees verder: Kabinda se impak op SA se sokkertoernooi

Nederlanders bly gekant teen Navo-missie in Afganistan

Die jongste peiling onder Nederlanders toon dat die persentasie wat die Navo-operasie in Afganistan steun, effens toegeneem het. Altesaam 37 persent steun nou die militêre ekskursie teenoor 33 persent in 2008. Onlangs is nog berig dat die Nederlandse kabinet erg verdeeld is oor Navo se versoek om meer troepe beskikbaar te stel. Navo het ‘n

Lees verder: Nederlanders bly gekant teen Navo-missie in Afganistan

Vullisprobleem in Pretoria vererger

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die probleem met vullisverwydering in Pretoria steeds vererger, met vullis wat ophoop ten spyte van die Tshwane-metroraad se onderneming om teen Maandag, 11 Januarie alle agterstande uit te wis. Volgens inligting wat die VF Plus bekom het (aanmeldings deur die publiek), word vullis regoor Pretoria sedert Maandag verlede week

Lees verder: Vullisprobleem in Pretoria vererger