Vrydagoggend was ek ‘n gas op KykNET se ontbytprogram, Dagbreek, in die Stark-ateljee in Randburg. Die eienaar, Friedrich Stark, het in die ou Suid-Afrika die rol van Trompie in ‘n fotoverhaal gespeel, as ek reg onthou. Al het die gesprek oor die holruggeryde tema van Afrikanerskuld oor apartheid gegaan, was dit vir my heel aangenaam,
Lees verder: Suid-Afrika se multikulturele distopie raak literêre tema
