'n Herrie het in Suid-Afrika losgebars oor die Kanadese Immigrasieraad se besluit om aan die Suid-Afrikaner, Brandon Huntley, vlugtelingstatus te gee. Vanaf die kant van die ANC-regering in Suid-Afrika word die beslissing as belaglik afgemaak. Die aangeleentheid word oor die boeg gegooi dat misdaad in Suid-Afrika almal raak, wit en swart. Dit is 'n oorvereenvoudiging
Lees verder: Verdrukking van blankes in Suid-Afrika en die Huntley-geval
