Ongeveer 50% van Suid-Afrika se misdaad word in Gauteng gepleeg, het die nuwe Gautengse polisiekommissaris luitenant-generaal Mzwandile Petros gister gesê. “As ons dus die stryd teen misdaad in Gauteng sou wen, sou ons misdaad in ‘n aansienlike mate nasionaal verminder,” het Petros by ‘n anti-misdaadspitsberaad in Pretoria gesê. Hy sê Gauteng produseer die ergste misdadigers
Die wêreld se hongerpyne
Elke ses sekondes sterf ‘n kind weens ondervoeding, volgens die VN se voedselorganisasie, FAO. Die goeie nuus is dat die aantal hongerlydendes in die wêreld die afgelope jaar met bykans 100 miljoen afgeneem het, en nou op onder ‘n miljard staan. Die meeste lyers bevind hulle in Afrika en Asië. Die FAO draai nie doekies
Groen: Paaie vir kragopwekking?
Kan teerpaaie – en in die geval van Suid-Afrika teerpaaie vol slaggate – dalk binnekort iets van die verlede wees en vervang wees deur supersterk sonkragpanele? Beslis, as Solar Roadways in die VSA sy sin kan kry. In Februarie vanjaar is ‘n prototipe van so ‘n pad gebou, na die maatskappy ‘n skenking van $100
Om net die helfte te ken
Onlangse syfers dui daarop dat die onderwys in Suid-Afrika moet uithaal om nie die heel vrotste in die wêreld te wees nie. Hieroor meen Herrie is nou al genoeg geskryf, en om iets te doen daaraan is nou die aangewese ding. Soos om nog ‘n kurrikulum of twee uit te dink. Gelukkig is daar skole
Zuma vriendelik in Orania ontvang
President Jacob Zuma het Dinsdagoggend in Orania in die Noord-Kaap vir ‘n besoek aan dié Afrikanergemeenskap aangekom. Die president het kort na 09:00 in ‘n wit Oryx-helikopter geland en is deur plaaslike inwoners en skoolkinders verwelkom. Die stigter van Orania, Carel Boshoff IV, en sy seun Carel Boshoff V, wat ook die burgemeester van die
‘n Virtuele volk
So ‘n ruk terug het ek en ‘n ou universiteitsvriend ‘n gesprek gehad, oor wat van die Afrikaner gaan word as ons nie ons eie staat kry nie. Die slotsom waartoe hy toe kom, is dat die Afrikaner ‘n virtuele volk gaan word. Synde ‘n unieke konsep wat nie in enige Volkekunde- of Staatsreghandboek te
Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid
Dit is nie ongewoon dat ‘n enkele koerant tot ses berigte op ‘n dag oor korrupsie dra nie. ‘n Tipiese voorbeeld: In ‘n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van ‘n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling van die Valsrivier by Kroonstad geword het. Daarnaas is ‘n berig oor vermeende korrupte aanstellings
Lees verder: Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid
Ferrari seëvier by die huis!
Lewis Hamilton het sy kanse om die wêreldtitel vir bestuurders in 2010 omhoog te hou ‘n knou toegedien toe hy nie die Italiaanse wedren kon voltooi nie. Hamilton het in Massa vas gejaag en van die baan gegly. Massa het wel kop gehou en uiteindelik derde geëindig. Jenson Button was tweede in sy Mclaren met
Turkse referendum van teenstrydighede
Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, Ria-Oomen-Ruijten, het haar ontsteltenis uitgespreek omdat opposisiepartye hul ondersteuners oproep om nee te stem. Daar
Só word die land geplunder
Ek het vanoggend met ‘n baie goeie vriend wat op die Natalgrens woon, gehoor hoe die land geplunder word tot op die laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef ons nie hoe hulle skelmstreke werk nie. Wanneer dit by skelmstreke kom, dan het die swartes dit al klaar
