Mikromotors is die heel kleinste modernste motors in die segment. Let wel, ons sê nie die goedkoopste nie, want in Suid-Afrika se geval is dit nie die goedkoopste klas nie. Daar is ‘n geneigdheid onder die motormaatskappye om ou tegnologie of vorigegenerasiemotors plaaslik as nuut te verkoop. Daar is wel ‘n mark hiervoor want gewone
Clive Derby-Lewis gemuilband deur paroolvoorwaardes
Die lewenslange politieke gevangene en voormalige KP-parlementslid, Clive Derby-Lewis, is vir alle praktiese doeleindes die swye opgelê deur die strengste paroolvoorwaardes wat enige oudgevangene in die land nóg ontvang het. Die paroolvoorwaardes is so streng dat ‘n biografie oor die oudpolitikus deur die aktrise en skryfster Elma Potgieter, en wat in beginsel vir publikasie deur
Lees verder: Clive Derby-Lewis gemuilband deur paroolvoorwaardes
Karel Combrinck: Politieke korrektheid is ‘n slagyster
Van al die aanslae teen die moderne mens se gees en doen en denke is die sieklike verskynsel van politieke korrektheid sekerlik een van die verlammendste. Veel is reeds hier op Praag en elders oor hierdie onderwerp gesê, maar dit mag nogtans nut hê om die oorsprong en betekenis van hierdie verderflike kondisioneringsmiddel weer van
Lees verder: Karel Combrinck: Politieke korrektheid is ‘n slagyster
Leon Lemmer: Richard van der Ross oor die politieke geskiedenis van die bruin mense
Richard van der Ross (gebore in 1921) is een van min ontwikkelde bruin mense wat aanvaar dat hy nie wit of swart is nie. Hy erken openlik dat hy ‘n ander kleur of etnisiteit het. “I am coloured, and I will say it and sing it and talk it … I cannot be anything else”
Lees verder: Leon Lemmer: Richard van der Ross oor die politieke geskiedenis van die bruin mense
Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop
Twee mans is beseer in ‘n plaasaanval by Rustenburg nadat vyf swartes toegang verkry het tot die woning deur ‘n veiligheidshek. Die gewapende aanvallers het veiligheidsdeure oopgebreek, het ‘n polisiewoordvoerder gesê. Een van die huurders is in die bobeen geskiet en die eienaar is ook beseer. Volgens berigte moes hy ‘n swaard sluk, maar die
Lees verder: Vyf gewapende plaasaanvallers breek veiligheidshekke oop
Die mark groei, maar Afrika is nie eens ‘n piesangrepubliek nie
Die wêreldwye mark vir piesangs is besig om toe te neem, maar Afrikalande is ver agter by Latyns-Amerika om in dié behoefte te voorsien. Volgens die VN se Voedsel- en landbou-organisasie het die produksie van piesangs sedert 1990 verdubbel. Die gemiddelde, globale verbruik van piesangs het van 10 kg per kop per jaar met 50%
Lees verder: Die mark groei, maar Afrika is nie eens ‘n piesangrepubliek nie
Khoisan wag op erkenning
Die nasionale KhoiSanraad het begin om die verskillende gemeenskappe, wat wag op inheemse erkenning van die nasionale regering, in die Vrystaat te verenig. Dit volg nadat van dié gemeenskappe in die provinsie glo nie ingesluit word tydens samespreking met die provinsiale regering nie. Hoofman van die Griekwa-leierskap in die provinsie en lid van die nasionale
Paniek toe bus se remme onklaar raak
Negentien mense is Donderdag beseer nadat hulle paniekbevange uit ‘n bewegende bus gespring het aan die Wes-Rand. Die bus se remstelsel het glo onklaar geraak. Die beseerdes se beserings wissel van gering tot matig en elf van hulle is in die hospitaal opgeneem. Die mense is beseer toe ‘n bus se remme na bewering in
Meiringspoort gesluit
Dit word uit die Klein Karoo berig dat die Meiringspoort-pad naby Oudtshoorn gesluit is weens oorstromings. Die provinsiale verkeersdepartement het pas Meiringspoort gesluit by Klaarstroom en De Rust as gevolg van swaar reën. Motoriste wat na Beaufort-Wes moet gaan word aangeraai om die Willowmore-pad te gebruik. Die Swartbergpas is steeds oop vir verkeer, maar motoriste
Ena Murray oorlede
Die koningin van Afrikaanse liefdesverhale, Ena Murray, is Donderdag in Mosselbaai aan natuurlike oorsake oorlede. Die 78–jarige Murray is dikwels bestempel as die mees geleesde skrywer in Afrikaans. OFM-nuus het met een van Murray se kindermaats, Veronica Marais, gesels oor hul grootword dae op Loxton, ook haar geboortedorp. Marais sê sy onthou Ena as iemand
