Ná 'n reses van sewe weke het die Boeremagsaak op 11 Augustus 2009 in die Hooggeregshof, te Vermeulenstraat, Pretoria, hervat. Toevallig is dié datum die herdenking van die dag waarop die hofsaak oorspronklik sou begin het vir die eerste drie beskuldigdes – Mike du Toit, André du Toit en Rooikoos du Plessis – in die jaar 2002. Dit het egter nie gebeur nie omrede daar nog agt mans die voorafgaande paar dae gearresteer is en nog arrestasies sou volg.
Meimaand en die Boeremagsaak