Die SA Jagters- en wildvereniging het die tussentydse hofbevel verwelkom en gesê dit sal tydelik verhoed dat meer as 'n miljoen Suid-Afrikaanse wapeneienaars om middernag op 30 Junie tot misdadigers verklaar word.

расширительный мембранный баклобановский класс харьков
Betaling? Human Rights Watch het Vrydag 'n verslag vrygestel waarin hulle beweer dat Mugabe verlede jaar die diamantmyne in die ooste van Zimbabwe met geweld oorgeneem het en 200 mense gedood het. Dit is gedoen om te verseker dat hy sy ondersteuners kan aanhou vergoed uit die inkomste en dus sodoende hulle lojaliteit verseker. Die
Mnr Christo Burger wat in Atlanta, Georgië, in die VSA woon, se Nuwelandplan wat hy tans met groot ywer onder Afrikaners bemark, verdien nadere ondersoek. Ek was teenwoordig by een van sy kleiner seminare en het dit baie moeilik gevind om die logika of waarde van sy Nuwelandprojek te verstaan of selfs net om daaraan vat te kry.

Oud-president Nelson Mandela het blykbaar sy jare in die gevangenis oorleef danksy die feit dat hy voortdurend aan Michael Jackson gedink het. Hy het tydens ‘n ekslusiewe onderhoud met 'n Deense tydskrif in 2005 gesê die wit swartikoon bly vir hom steeds ‘n inspirasie. “As ‘n mens agter tralies sit, dan vind ‘n mens krag
медицинская форма 086уЛобановский Харьков
Asof die krimpende ekonomie nie alreeds verbruikers laat les opsê nie, is twee skokaankondigings gister gemaak: Elektrisiteit gaan baie duurder word en daar is nie verdere rentekoersvelagings op die horison nie. Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het ’n kragtariefverhoging van 31,3% toegestaan nadat Eskom 34% gevra het. Dié verhoging tree op 1 Julie in werking en
Facebook toets tans nuwe privaatheidsbeheermaatreëls wat sy sowat 200 miljoen gebruikers in staat sal stel om te besluit wie sien elkeen van hul persoonlike opdaterings. Facebook het eergister bekend gemaak dat die opsie gebruikers in staat sal stel om hul opdaterings vir spesifieke groepe vriende pas te maak, byvoorbeeld ’n gebruiker wil almal laat weet
’n Konsepvoorstel vir ’n opleidingsafleggingskema kan volgende week bekend gemaak word, het president Jacob Zuma Woensdag gesê. Zuma het gesê die wêreldwye resessie verg dat politieke partye en ander sektore saamwerk. “Die resessie tref ons nou op volle krag,” het hy gesê. Die kwartaallikse indiensnemingsopname van die formele sektor het gewys dat sowat 179 000
Suid-Afrika se produsenteprysindeks was -3.0% jaar-tot-jaar in Mei van April se 2,9%, het Statistiek Suid-Afrika Donderdag bekend gemaak. SSA het gesê op ’n maandelikse grondslag was PPI -1,1% in vergelyking met -0,2% in April. Ingevoerde hulpbroninflasie was -16,7% jaar-tot-jaar in Mei in vergelyking met die -14,7% van die vorige maand, terwyl uitgevoerde hulpbroninflasie op -6,0%