‘n Onbekende aantal werkers is beseer toe die vloer van ‘n visfabriek in die hawe in Port Elizabeth in die Oos-Kaap ingetuimel het, het RSG berig. Meer as 80 fabriekswerkers van Eyethu Fishing het gereed gemaak vir hulle skof toe die vloer waarop hulle gestaan het, ingetuimel en hulle meters ver geval het. Die beseerdes
Aanranding van Nigeriër diplomatieke insident
Nigerië het beswaar aangeteken teen die aanranding van een van sy burgers deur twee wit polisiebeamptes. Die Nigeriese Hoëkommissariaat in Pretoria sê hy het ‘n sterk bewoorde nota aan Suid-Afrika se Departement van Internasionale Betrekkinge gestuur. Beeldmateriaal van twee wit polisiemanne wat ‘n Nigeriër hardhandig behandel, is vinnig in Nigerië versprei na die voorval. Nigeriese
Groot vloedskade in Limpopo en Noordwes
Swaar reën in Limpopo, Noordwes en veral op Mogwase naby Sun City het groot skade aangerig. Brûe in Mogwase is onder water en voertuie het ook in vloedwater vasgeval. Premier Thandi Modise Sal Vrydag die rampgebied besoek. Nooddienste werk onverpoosd in verskeie dele van Limpopo met talle mense wat in Warmbad (Bela Bela) deur die
Betogers in Limpopo maak amok oor winkelsentrum
Honderde oproeriges van “The Oaks”, ‘n lokasie in die noorde van Limpopo moes deur die polisie uiteen gejaag word met rubberkoeëls. Die betogers het opgeruk om omdat ‘n beloofde winkelkompleks in die gebied nie gebou word nie. Hulle kla oor ‘n tekort aan winkels. Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming vertraag glo die aansoek
Lees verder: Betogers in Limpopo maak amok oor winkelsentrum
SA gaan graad-vier meisies teen MPV inent
Suid-Afrika sal die eerste land in Afrika wees om graad-vier meisies in te ent teen servikskanker. Jong meisies tussen 9 en 10 in die armste staatskole gaan voorsien word van ‘n baie duur entstof teen MPV. Wêreldwyd is MPV die mees algemene seksueel oordraagbare infeksie in volwassenes en meer as 80% van Amerikaanse vroue sal
Wat beteken ESP in jou motor?
deur André Olivier Elektroniese stabiliteitsbeheer (ESC), ook bekend as elektroniese stabiliteitsprogram (ESP) of dinamiese stabiliteitsbeheer (DSC), is gerekenariseerde tegnologie wat die veiligheid van ‘n voertuig se stabiliteit deur die opsporing en die vermindering van verlies aan vastrap verbeter. ESP bepaal die verlies van stuurwielbeheer; dit help outomaties die remme en “stuur” die voertuig waar die
Geweld deur swart studente by UWK doodgeswyg
Die Universiteit van die Wes-Kaap se visekanselier en rektor, Porfessor Brian O’Connell, sê daar is ‘n verskuilde agenda agter studente wat eis dat hy bedank. Die universiteit se studenteraad (SR) het dié week ‘n protesoptog gelei wat in geweld ontaard het. Swart studente met ANC en EFF-T-hemde het amok gemaak op die kampus. Die voorval word
Front Nasionaal tree tot verkiesing toe
‘n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister ná betaling van die deposito’s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys vir die Gautengprovinsie verskyn. Front Nasionaal beywer hom vir Afrikaner- en ander minderheidskiesers waarteen die huidige Afrosentriese stelsel in
Vryheid van opdwingerigheid
Deur Manfred Delport. Een definisie van die konsep “vryheid van assosiasie” is die reg om by groepe van die mens se eie keuse aan te sluit, of om sulke groepe te verlaat. Dit staan mens vry om byvoorbeeld te kies om aan ‘n klub, ‘n politieke party of aan ‘n kerk te behoort. Mag nie
Ramaphosa adjunkpresident as ANC wen
Cyril Ramaphosa sal Suid-Afrika se adjunk-president wees na die verkiesing as die ANC wen en sal getaak word met die bestuur van Afrika se grootste ekonomie . Die regering beplan om die Nasionale Ontwikkelingsplan ten uitvoere te bring. President Jacob Zuma sal Ramaphosa, 61, in beheer plaas van die Nasionale Ontwikkelingsplan wat hy help opstel
