Aanranding van Nigeriër diplomatieke insident

kaapnigerieNigerië het beswaar aangeteken teen die aanranding van een van sy burgers deur twee wit polisiebeamptes.

Die Nigeriese Hoëkommissariaat in Pretoria sê hy het ‘n sterk bewoorde nota aan Suid-Afrika se Departement van Internasionale Betrekkinge gestuur.

Beeldmateriaal van twee wit polisiemanne wat ‘n Nigeriër hardhandig behandel, is vinnig in Nigerië versprei na die voorval.

Nigeriese owerhede eis dat die skuldiges gestraf moet word.

Die twee wit polisielede en swart privaatveiligheidswagte het die man, sonder klere, in ‘n Kaapstadse straat gearresteer voor ‘n aantal omstanders. Die hele voorval is uit ‘n gebou afgeneem.

Dit is nie bekend waarvoor hy in hegtenis geneem is nie.

Die beeldmateriaal het die gewone reaksie van swart slagofferskap op die internet ontlok weens die stereotipiese aard daarvan, ten spyte daarvan dat die land aan swart misdadigers uitgelewer is met ‘n skrikwekkende misdaadkoers.

Die beweerde slagoffer is intussen uitgeken as ‘n Nigeriese paspoorthouer, Clement Emekeneh.

Twee Kaapse polisiemanne is na die voorval in hegtenis geneem en van aanranding aangekla.

Hulle is Maandag op borgtog vrygelaat.

8 thoughts on “Aanranding van Nigeriër diplomatieke insident”

  1. Hierdie hoëkommissaris moet net in gedagte hou wat sy Nigeriërs aan ons kinders doen met al die dwelms wat hulle so vrylik verskaf. Hierdie Emekeneh moes vrek geskop gewees het want daar is mos sprake dat hy ‘n kind wou gaan molesteer het.

    Graag wil ek oom Jan Wilkens aan die twee polisiemanne wat die skopwerk gedoen het voorstel dat hulle die volstruisskoppe en die halwe nelsons kan bemeester want wanneer ek die video so kyk is daar baie afrondingswerk te doen.
    Sterkte aan julle.

    1. ek stem Willy.
      Zolang er nog schedels op de menukaart staan aldaar en grote aantallen Nigeriers de jeugd in SA aan de drugs zetten.
      Maar in SA zijn er natuurlijk weer genoeg die hiermee weer op hun afgezaagde stokpaardje kunnen klimmen door eenogig van een mug een olifant te maken als welkome afleiding van de enorme aantallen dagelijkse catastrofale misdaden.

  2. Graag vergeet die Hoëkommisaris dat die Moyo vent wat betrokke by die Channel Hennig moord was ook ‘n Nigeriese burger is

    Graag vergeet hy dat Nigeriers in SA om elke hoek en draai van ons swak polisiering gebruik maak om hulle 419 bedrogspulle, mensehandel en dwelmsmokkel sindikate te bedryf.

    Soos die Engelsman sal sê “Pick a finger and swivel on it”

  3. Die blanke polisielid het ‘n akkerige joppie gedoen ! Hy moes hom meer as bewusteloos geskop het.
    Wat soek die perd hier in ons land, sover ek verstaan het was hy uitgewys as een van daardie monsers wat oppad was om iemand te verkrag !

  4. NATUURLIK is dit wat gaan gebeur! Waar was die veiligheidswagte opgesluit, en wie het hulle parool betaal? Wonder maar net want NIKS word van hulle arrestasie genoem nie.Weereens sê ek egter as jy dom is moet jy maar dit vat. JY DOEN NIE DIT IN PUBLIEK NIE! Moet nie vir my vertel daar is nie hoekies en draaitjies wat daardie polisiemanne nie van weet waar GEEN siel is nie! In die Kaap kan jy die moer as haaibait gebruik!

Maak 'n opvolg-bydrae