Die polisie het rubberkoeëls en traangas gebruik om betogende studente by die Universiteit van KwaZulu Natal se Edgewood-kampus in Pinetown uiteen te jaag. Sowat 60 studente is in hegtenis geneem en klasse is tydelik opgeskort. Die studente staak sedert verlede week oor die toekenning van die Nasionale Studente Finansiële skema. Die universiteit het intussen ‘n
Lees verder: Swart studente raak gewelddadig oor hulpskematoekennings
