Nigeriese militantes verleng skietstilstand met ‘n maand

Militante magte in Nigerië sê hulle verleng ‘n skietstaking wat deur die nag verval het, met een maand, maar het gewaarsku hulle sal aanvalle hervat indien die grondoorsake van die konflik nie aangespreek word nie. Die Beweging vir die Emansipasie van die Niger Delta (MEND) het ‘n tweemaandlange onderbreking van hulle veldtog om olie-installasies en

Lees verder: Nigeriese militantes verleng skietstilstand met ‘n maand

Somaliese regering verheug oor Amerikaanse aanval op al-Kaida

Somalië se oorgangsregering het Woensdag ‘n Amerikaanse lugaanval wat ‘n gesoekte al-Kaida leier in dié wettelose Horing –van-Afrikaland gedood het, aangeprys. “Ons verwelkom die aanval deur die Amerikaanse magte in suidelike Somalië,” sê Abdi Mohamed Ulusow, ‘n senior buitelandse-sake segsman. “Somalië het vir so lank stabiliteit kortgekom en is toegegooi in chaos. Dit kan nie

Lees verder: Somaliese regering verheug oor Amerikaanse aanval op al-Kaida

Dis veilig om in Zim te bel?, s? Mugabe

Sakemanne is gister deur President Robert Mugabe van Zimbabwe verseker dat hulle geld veilig sal wees in Zimbabwe. Intussen het die minister van finansies aangekondig dat die land ongeveer R45-miljard in die skuld is. Mugabe het ‘n tweedaglange vergadering oor beleggings in die eens springlewendige mynbedryf geopen en gesê dat Zimbabwe se eenheidsregering, soos hy

Lees verder: Dis veilig om in Zim te bel?, s? Mugabe

UJ se nuwe taalbeleid

Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad, Pansat, het Woensdag 'n besluit van die Universiteit van Johannesburg verwelkom om Sepedi, Engels, Afrikaans en Zoeloe as die amptelike tale van die instelling te aanvaar. "Dié transformasie sal beslis werklike betekenis aan die grondwet gee deur die gelyke gebruik en genot van al die amptelike tale te bevorder," het Pansat se

Lees verder: UJ se nuwe taalbeleid

Diensleweringgeweld in Luphisi

Mpumalanga se LUR vir regering en tradisionele sake, Norman Mokoena, het Woensdag die gewelddadige oproer in Luphisi veroordeel. "Alhoewel ons individue se reg om kommer te wys, respekteer, moet dit binne die raamwerk van die reg geskied." Segsman Simphiwe Kunene het gesê hulle verwerp "disinformasie deur kwaadwillige individue dat die LUR met die gemeenskap gepraat

Lees verder: Diensleweringgeweld in Luphisi

‘Baie vyandige situasie’ op Wits-kampus

Image

Betogers staan in groepies voor die Grootsaal rond

Die kampus van die universiteit van die Witwatersrand word tans geteister deur soms gewelddadige betogings oor 'n verhoging in studiegelde. Die provinsiale leier van die SA Students Congress, Themba Masondo, het die situasie tussen die bestuur en studente as "baie vyandig" beskryf.

Image

Betogers staan in groepies voor die Grootsaal rond

Die kampus van die universiteit van die Witwatersrand word tans geteister deur soms gewelddadige betogings oor 'n verhoging in studiegelde. Die provinsiale leier van die SA Students Congress, Themba Masondo, het die situasie tussen die bestuur en studente as "baie vyandig" beskryf.

Lees verder: ‘Baie vyandige situasie’ op Wits-kampus

Fascistiese pampoenkliersiekte

vir BB, no hard feelings

'n Man het die dokter besoek op sy verjaarsdag die 16de September, 1994.

Sy naam was Louw Van Wyk en hy was 'n nederige klerk by die departement van onderwys. Van Wyk het gekla dat sedert hy met swartmense begin werk het, hy omtrent vyftig keer 'n dag die dwingende behoefte gehad het om hard-op die woord 'kaffer' te sê. Dit het van Wyk baie onstel, want hy het geweet dat hy nie 'n rassis is nie en geen wrokgevoelens teen swartmense gekoester het nie.

vir BB, no hard feelings

'n Man het die dokter besoek op sy verjaarsdag die 16de September, 1994.

Sy naam was Louw Van Wyk en hy was 'n nederige klerk by die departement van onderwys. Van Wyk het gekla dat sedert hy met swartmense begin werk het, hy omtrent vyftig keer 'n dag die dwingende behoefte gehad het om hard-op die woord 'kaffer' te sê. Dit het van Wyk baie onstel, want hy het geweet dat hy nie 'n rassis is nie en geen wrokgevoelens teen swartmense gekoester het nie.

Lees verder: Fascistiese pampoenkliersiekte

Nuwe hofsaak oor Pretoria-naam

Die Vryheidsfront Plus het gesê dat die party die Tshwane-metroraad se nuutste poging om eensydig die naam van Pretoria na Tshwane te herdoop, met alles in sy vermoë sal beveg. Dit volg nadat hofstukke afgelewer is waarin die Tshwane-metroraad die Vryheidsfront Plus, AfriForum en dr. Conrad Beyers voor die hof daag ten einde toestemming te

Lees verder: Nuwe hofsaak oor Pretoria-naam

Wit tiener op skoolbus aangeval

  'n Wit leerling, 17, van Belleville West High School in St Louis, in die deelstaat Missouri in die VSA, is Maandag deur swartes aangerand omdat hy langs hulle wou sit. Die busbestuurder het nie 'n vinger gelig nie, aangehou ry en die tieners beveel om te "sit". Die swart tieners het die aanvaller aangemoedig

Lees verder: Wit tiener op skoolbus aangeval

Mynman verdedig Maroga se salaris

Bobby Godsell, Eskom-voorsitter en regterhand van mynbelange in Suid-Afrika, het Dinsdag aan die portefeuljekomitee vir openbare ondernemings gesê dat Jacob Maroga se salaris van R5 miljoen per jaar toepaslik is. Godsell het gesê mediaberigte oor ’n 26,7%-verhoging is “misleidend en onbehulpsaam” want Maroga het ’n verhoging van 9% gekry en geen bonus nie. Daar is

Lees verder: Mynman verdedig Maroga se salaris