China het aan Zimbabwe krediet van R7,3 miljard toegestaan om sy ekonomie weer op dreef te kry, het die premier, Morgan Tsvangirai, Dinsdag gesê. Dit is die grootste aanbod van ’n enkele land sedert die eenheidsregering tot stand gekom het. Zimbabwe het vroeër ’n vir ’n hulppakket van R77 miljard gevra om sy vervalle infrastruktuur
Swede wil grondslag l? vir EU se buitelandse beleid
Swede, wat binnekort die EU-Raad se roterende presidentskap sal oorneem, neem geen notisie van die kritiek wat klein EU-lidlande moet verduur nie. Groter lidlande het Tsjeggië, die uitredende voorsittende land, daarvan beskuldig dat hulle nie leierskap getoon het wat in pas is met die skaal van die Unie nie. Dat die Tsjeggiese regering midde in
Lees verder: Swede wil grondslag l? vir EU se buitelandse beleid
Willie Spies tree as LP uit
Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder en sy Gautengse LP, mnr. Willie Spies, het vandag in ‘n gesamentlike verklaring bekend gemaak dat mnr. Spies op 31 Augustus vanjaar as LP gaan uittree.
Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder en sy Gautengse LP, mnr. Willie Spies, het vandag in ‘n gesamentlike verklaring bekend gemaak dat mnr. Spies op 31 Augustus vanjaar as LP gaan uittree.
SEB-borrel gaan eersdaags bars
Die skuld wat aangegaan is om Swart Ekonomiese Bemagtiging se mikpunte te bereik, is besig om in die huidige ekonomiese klimaat onhoudbaar te raak. Die sektor wat veral geraak word, is mynbou, maar die hele ekonomie voel tans die groeiende ongemaklikheid. By die onlangse Mynindaba wat vanjaar in Kaapstad gehou is, is na die probleem
Twee mense dood in Piet Retief-onrus
Twee mense is reeds dood in die Thandukukhanyalokasie in Piet Retief. Nadat die eerste betoger geskiet is toe inwoners van die lokasie winkels en staatsgeboue begin vandaliseer het, is 'n tweede persoon Maandag noodlottig gewond enkele ure na die eerste slagoffer. Betogers het voor die burgemeester se huis slaags geraak toe die tweede slagoffer geskiet
Ondersoek na groot supermarkte kom
Die Mededingingskommissie gaan groot supermarkgroepe ondersoek om te bepaal of daar gronde vir kommer is oor die gebrek aan mededinging op kleinhandelvlak. Dit is ongetwyfeld 'n kwessie wat verbruikers regstreeks raak en waaroor groot belangstelling heers. Die maatskappye wat onder die loep gaan kom se omset verteenwoordig 60% van die hele supermarkbedryf. Hulle is
‘n Nuwe plaag wat voedselproduksie bedreig?
бани подДанильченко Харьков
Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’
Die Amerikaanse hooggeregshof het pas besluit dat dit verkeerd was om blanke brandweermanne van 'n bevordering te ontneem bloot omdat geen swart brandweermanne die eksamen vir bevordering kon slaag nie. Die blankes kon wel die eksamen slaag. Die uitspraak is ook 'n verleentheid vir Obama, aangesien sy keuse van 'n regstellende aksie-regter vir die hooggeregshof,
Lees verder: Amerikaanse hooggeregshof teen gebruik van ‘rou rassestatistiek’
‘Zuma het Cosatu ge?gnoreer’
Cosatu het Maandag by monde van woordvoerder Patrick Craven die negatiewe aanmerkings oor Cosatuleierskap in Moeletsi Mbeki se nuwe boek, Architects of Poverty, skerp veroordeel. Craven het gesê die aanmerkings is vals en beledigend teenoor die leiers van die vakbond. Die basis van Mbeki se agument is dat Cosatu se grootkoppe oningelig en ongeskoold is.
Sannieshof-amptenaar antwoord op kritiek
Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.
Lees ook die volgende artikels elders op die werf:
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur
Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof
Na aanleiding van vorige beriggewing en kommentaar oor die dispuut tussen die inwoners van Sannieshof en die sogenaamde Tswaing-munisipaliteit, het ons die volgende repliek van 'n amptenaar, mnr. Hennie Breytenbach, ontvang.
Lees ook die volgende artikels elders op die werf:
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur
Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof
