Taiwan terug op die w?reldverhoog

Taiwan is terug op die wêreldverhoog. Ná vier dekades van isolasie omdat die land uit die VN uitgesit is, het Taiwan Vrydag 'n waarnemerspan na die Wêreld Gesondheidsorganisasie gestuur. Danksy verbeterde verhoudinge tussen China en Taiwan het die WGO ingestem om die land toe te laat om deel te neem. Die WGO sal dus die

Lees verder: Taiwan terug op die w?reldverhoog

ANC-jeugliga staan by aanmerkings oor Zille

Die ANC-jeugliga het Donderdag gesê dat hy staan by sy opmerkings oor die DA-leier, Helen Zille, ondanks "intimidasie en dreigemente".

Image

Helen Zille

Woensdag het die eertydse gewapende vleuel van die ANC, Umkhonto we Sizwe gedreig om die Wes-Kaap "onregeerbaar" te maak indien Zille sou voortgaan om die pas verkose president Jacob Zuma te "beledig".

Lees verder: ANC-jeugliga staan by aanmerkings oor Zille

Metropolisieman weens seksuele teistering geskors

'n Senior Johannesburgse metropolisieman is Donderdag geskors ná aantygings van seksuele teistering teen hom, sê 'n woordvoerder.

'n Senior Johannesburgse metropolisieman is Donderdag geskors ná aantygings van seksuele teistering teen hom, sê 'n woordvoerder.

Lees verder: Metropolisieman weens seksuele teistering geskors

Inflasie daal soos wat ekonomie verlangsaam – Reserwebank

Inflasie gaan daal soos wat Suid-Afrika se ekonomiese groei afneem, het die SA Reserwebank Woensdag in sy monetêre beleidsbulletin verklaar.

Inflasie gaan daal soos wat Suid-Afrika se ekonomiese groei afneem, het die SA Reserwebank Woensdag in sy monetêre beleidsbulletin verklaar.

Lees verder: Inflasie daal soos wat ekonomie verlangsaam – Reserwebank

Madagaskar se uitgesette leier wil terug

Madagaskar, meer bekend vir sy uitsonderlike natuurlewe danksy 'n Disneyfliek as politiek, bly in die nuus. Die uitgesette president Marc Ravalomanana, plaas sy hoop op SAOG-lande om hom in sy posisie as president te herstel. Hy het Donderdag op 'n nuuskonferensie in Johannesburg gesê Afrika beleef te veel magsomverwerpings en dat demokrasie gerespekteer behoort te

Lees verder: Madagaskar se uitgesette leier wil terug

Ou Suurknol

Doer in die 60s het AM van Schoor, redakteur van Die Vaderland, soms na die destydse linkse dagblad, die Rand Daily Mail, verwys as "ou Sure van Mainstraat" (die straat waarin die RDM se kantore geleë was). Die werklike oorsprong van die bynaam het my ontgaan, maar ek vermoed dit was oor die RDM se

Lees verder: Ou Suurknol

Die NSA verdrink in sy eie riool

ImageOnder De Klerk se vele beloftes tydens sy kruiperige oorgawe aan die ANC, was daar mos eie skole en die behoud van Afrikaans. Vir baie mense is dit te abstrak, maar die gesig van rou riool wat in ons spruite en riviere instroom en ook ondergrondse water besoedel, is 'n newe-effek van die Nuwe Suid-Afrika wat hulle binnekort aan eie bas gaan voel.

Lees verder: Die NSA verdrink in sy eie riool

Premier se seun ondervra vir motordiefstal

Die nuwe Gautengse premier, Nomvula Mokonyane, se seun is gisteraand deur die polisie weens vermeende motordiefstal ondervra. Volgens Beeld is Africa Mokonyane, 22, gistermiddag by die premier se woning in Krugersdorp in hegtenis geneem nadat hy na bewering probeer het om ’n student se bakkie te steel. Die koerant het ook betroubaar verneem dat konsternasie

Lees verder: Premier se seun ondervra vir motordiefstal

Omkoopgeld toe net ‘n ‘bewys van dank’

Die klag teen 'n Durbanse sakeman is laat vaar nadat hy daarvan beskuldig is dat hy amptenare by Zuma se inhuldiging wou omkoop vir 'n beter sitplek. Volgens die Star-koerant het die perdewedrenmagnaat en veiligheidsmaatskappyeienaar Roy Moodley slegs geld oorhandig as "'n bewys van sy dankbaarheid vanweë die goeie diens gelewer". Tlali Tlali, woordvoerder van

Lees verder: Omkoopgeld toe net ‘n ‘bewys van dank’